@therinaschreuder123:

therinaschreuder123
therinaschreuder123
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 29 October 2026 08:57:36 GMT
1782
183
31
7

Music

Download

Comments

auntyh46
Hazel Manuel :
[Perfect score] true
2026-10-29 23:58:35
1
lorrainevanheerden7gmail
lorraine van heerden :
Aag Therina, jy is darem so liefdevol met jou diere❤️❤️❤️🥰
2026-10-29 21:28:27
0
user496588977799
user496588977799 :
True
2026-10-29 20:18:15
1
janinehayes1
Janine Hayes :
Narsis is die grootste etter wat die duiwel uitgekak het. Was jare met een getroud en is al 11 jaar geskei maar loop nog steeds met die letsels.
2026-10-29 11:11:17
2
antoinette.krog
Antoinette Krog :
nie eintlik kos gehad Kersfees ma besluit hansie sal een op tafel wees vir ete. noemand wou my Hansie eet so Johanna het lekkerder as ons geeet. mis my eend in my bed geslaap
2026-10-29 17:49:19
1
dingetji1
Dingetji-1 :
Amen stay away
2026-10-29 11:16:35
1
charmainevisagie7
Charmaine Visagie :
Gansie is n huiskind🥰❤️🥰❤️
2026-10-29 12:25:52
3
anschen5
Anschen :
Gansie is ñ Huiskind🥰🥰🥰
2026-10-29 10:37:19
3
ria84137
Ria :
Klink my mens moet baie geduld hê met 'n narsis. Baie liefde vir jou. 🥰🥰🥰🥰🥰
2026-10-29 09:55:41
1
userz9989
Veronica :
Hy is n huis gans gou gesond word [Heartwarming]
2026-10-30 00:31:09
1
charlotte.schoema
Charlotte Schoeman :
Gansie dink sy is nog klein sy het pragtig geword
2026-10-29 17:54:22
2
annamarieburger48
Annamarie :
Jeez Gansie is groot en so ougat, klaar bederf, hoop jy voel gou beter🙏💐💖
2026-10-30 00:17:49
1
daleenvanderwalt0
Daleen :
Drukie en baie liefde vir tannie ek hoop tannie voel gou beter.gansie mooi groot geword🌹🤗❤️.ek ook vrot van die verkoue.
2026-10-29 11:25:26
1
marie.visser3
marie visser3 :
My buurman was een gewees. Baie sleg geeindig in die hof.Hy mag nie naby my gekom nie.Hy mag my glad eers gegroet het nie. .
2026-10-29 09:31:23
1
mossie464
mossie :
pragtig
2026-10-29 10:29:28
1
ashleyvanwyk55
ashleyvanwyk55 :
😂😂😂 Ek word soms bitter kwaad maar probeer masr bid en kalm bly
2026-10-29 09:12:55
1
charmainevisagie7
Charmaine Visagie :
Gansie is beautiful ❤️🥰❤️🥰
2026-10-29 12:28:52
1
betsbronkhorst
Bets (SAGITTARIUS) :
gansie sal maar sy mamma se skootkind bly. 💝
2026-10-30 02:39:22
1
aleth_123
oumalettie🇿🇦 :
Gansie wil in jou bed slaap❤️
2026-10-30 19:46:01
1
legacywithjohan
legacy-with-johan :
my landlord wat n vrou is is n narsis op die oomlik grey rock ek haar sy kan dit nie vat
2026-10-31 08:18:04
1
wonder.about.ever
NetEk :
Ja oor n narsis... Jy draai om en loop weg, jy reageer nie
2026-10-30 05:44:47
1
oompie111
Free Spirit 🤍💥💫 :
Hare op men's se tanne
2026-10-29 09:26:05
1
wonder.about.ever
NetEk :
n Hansgans, noem Hansie
2026-10-30 05:41:41
1
blue.eye.cowgirl
@The BlueEye CowGirlWWS :
🥰🥰🥰💜
2026-10-30 01:26:57
1
annamarieburger48
Annamarie :
🥰🥰🥰
2026-10-30 00:11:30
1
To see more videos from user @therinaschreuder123, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About