@anchen_magneticmomethod: Daar was 'n tyd wat ek net een vraag gehad het: wat as dit nie werk nie? Ek was 'n mamma in 'n klein dorpie. Twee ure per dag. Geen groot plan nie. Net 'n stil gevoel dat daar meer vir my en my gesin is. Maar weet jy wat ek besef het? Daardie vraag het my nêrens gebring nie. Toe het ek dit omgedraai. Wat as dit wél werk? Wat as ek my eie ding kan bou, vanuit my huis, tussen die skoolrit en aandete? Ek is nie spesiaal nie... Ek is net iemand wat opgedaag het, selfs toe ek bang was. En as ek dit kan doen, kan jy. Jy hoef nie gereed te wees nie. Jy hoef net te begin. Jou woorde oor jouself dra mag. Praat dit wat jy wil sien groei. Save dit vir die dag wat jy twyfel. Jy is méér as wat jy dink. #MagneticMoMethod #TheMessyMiddle #mamapreneur #suidafrikaansemamma #bouJouEie geloofenbesigheid