Emphasis on groot mense. Oh my goodness. this is so true !!!
2026-10-30 05:27:32
0
Wilfred :
its true
2026-10-30 05:54:52
0
Jacques :
Pasop vir jou kollegas, nie almal is jou vriend nie. Ek het wel n paar baie goeie kollegas......
2026-10-29 16:40:14
28
cool cat :
so true
2026-10-29 19:13:27
0
Claudia :
No weapon formed against me will prosper 💥
2026-10-30 04:05:19
5
user1094362054818 :
Is waar ek werk met n klomp van hulle dan is die goed nog bekeer ook
2026-10-30 06:22:42
1
Miss K Gym Girlie :
Dus so belangrik om ons onder die bloed te trek voor ons by ons werkplek instap🙏
2026-10-29 18:23:30
19
Anita Scholtz :
ek het goeie kollegas ,maar die ander het ek op ń harde manier geleer wie en wat hulle is ,vuilharte
2026-10-30 05:25:31
1
@nou-soe!! :
ja en die Here wys n mens wie hulle is
2026-10-29 23:18:55
5
Mrs CJ :
Wees VERSIGTIG vir KOLLEGAS
2026-10-29 19:31:09
7
MR101 :
Ek het first-hand experience saam hierdie groot mense met die vuil harte. Die grootste fout was om hul as 'n reference op my CV te plaas😢. MAAR EK DIEN 'N LEWENDIGE GOD EN HY IS VIR MY🙏
2026-10-30 04:48:40
1
BR.JOE :
Gebeds vetroue my vriend....hul sal verbaas stan wat God kan doen...
2026-10-29 16:31:27
2
Beaulah Sello :
Regtig sê dit weer.Die reine waarheid.
2026-10-29 16:30:50
2
#232323456 :
So waar...Dan lag hulle met jou en praat met jou Soos niks gebeur it. N mens Kan Suma voel die negative energy as hulle in die omtes is. J vra hulle niks,j doen hulle niks maar hulle het n probleem met jou 😃😃Regtag n lag saak
2026-10-29 19:08:19
1
BR.JOE :
say it Louder
2026-10-29 16:29:37
1
johnroelfse750 :
waarheid
2026-10-29 17:07:42
1
Kentrell 💫 :
Amen my Pa ek is ñ jongman 23jaar oud en groot mense haat my vir geen rede by die werk hulle maak my swak en gaan lieg by die managers om my uit te werk🥺😢
2026-10-29 17:50:54
1
mona :
so waar
2026-10-30 07:13:37
0
Khasifa Benjamin :
2026-10-30 07:09:27
0
bady411 :
Amen
2026-10-30 07:02:26
0
Gabe :
Amen dis die waarheid mnr, self's family ook. Ek dank my God dat Hy my die gawe van onderskuiding gegee het. Kollegas is nie vriende nie. Ek bevind my ook in so setup. Maar God is goed vir my. Amen 🙏🙏🙏🙏
2026-10-30 06:58:08
0
gladyswalsh1 :
waarheid
2026-10-30 07:10:24
0
To see more videos from user @mrawesome38, please go to the Tikwm
homepage.