@doennitnet: Manne, daar's goed wat jy by die huis kan vergeet… jou beursie, jou sleutels, selfs jou foon. 🤣 Maar jou TR0URING? 💍😂 Daai klein ringetjie kan jou van BAIE groot verduidelikings red! 👀🤣 Tag daai pel wat altyd “per ongeluk” syne vergeet! 😎🍿 #fyp #tiktoksouthafrica #humor #marriagehumor #afrikaans @Bianca_•_Strydom♥️

Doenit net!
Doenit net!
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 30 October 2026 06:24:45 GMT
13724
694
36
76

Music

Download

Comments

ridewithaibenjamin
Ai Benjamin :
Of hulle laat dit op hulle vinger tatoeëer 😶😂
2026-10-30 15:41:27
5
buzybelles
Barabing :
Sorry, myne verkoop vir drankgeld al 20 jaar terug.
2026-10-30 13:48:31
7
ankiakruger7
•Krullebol_Krüger• :
Dis baie baie goeie raad 😂
2026-10-30 16:33:37
3
__arras__
arras :
besta advice is... moenie trou nie😂
2026-11-11 12:42:54
3
bianca_strydom7
Bianca_•_Strydom♥️ :
😂😂so asof ons vrouens sonder ons ringe mag rondloop Meneer !?
2026-10-30 09:28:10
6
mle855
Lupke ME :
[Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy] Trou is n byenes waar jy jou kop indruk.
2026-10-30 09:17:20
2
pietadreyer4
Pieta :
Facebook single 😂😂😂
2026-10-31 06:38:23
3
martiekruger688
Sakkie :
waarheid
2026-10-30 14:48:38
3
dollykoorsen
Dolla :
Goed Gesè danki
2026-10-30 23:56:02
3
pixi5932
Anna Du Preez :
😂 skerp!!!
2026-11-05 19:09:34
1
amageza1
Amageza1 :
Myne dag een afgehaal. Dis nou 25 jaar terug. Sal by my vroutjie moet hoor waar is hy. 😁
2026-10-30 20:27:35
2
eva_ps23.3
eva_ps23.3 :
Jou trouring is nie aan jou vinger nie, dis in jou kop.en hart. Geringde voëls vlieg ook weg 😉
2026-10-31 07:56:48
1
trudie261
Trudie J McCracken 0796526046 :
jy praat 100% waar .
2026-10-30 19:32:58
1
denisewitbooi91
ginger :
well said
2026-10-31 10:43:22
0
candy03238
Candy :
Waar so waar
2026-11-02 19:20:26
0
tersialeoniehesse
Tersia :
Waarheid❤️❤️
2026-10-30 19:59:56
1
user4554540835083
user4554540835083 :
Moet nooit n ring op jou vinger tatoeer nie
2026-11-23 08:27:46
1
stellavandermerwe0
EStella Miccadei :
hi as daar enige dames wat se manne loop sonder sy ring,ek sal vir jou my skaap tang leen wat werk met "n rekkie😂😂😂😁
2026-11-09 22:15:19
1
oresrod
🇿🇦Oreste🇿🇦 :
Trou......not a fok!
2026-10-31 06:40:33
1
adele.nel4
Adéle Nel 🌍069🌿406🌿0109📲 :
o aarde dit is ernstig
2026-10-30 17:02:06
1
buzybelles
Barabing :
PS! ñ ring maak nie gat toe nie...😏
2026-10-30 13:49:26
1
francivanheerdenlouw
¸❉্᭄͜͡Fransie❉্᭄͜͡❉ :
🤣🤣
2026-11-02 18:59:38
1
tqla_my_nou_tqla_my_gou
tqla_my_nou_tqla_my_gou :
N ring hou nie n zip toe nie. Ek voel vrees werk baie beter as n ring.
2026-10-30 20:37:52
2
vanacks4
Vanacks :
😂😂😂
2026-11-02 18:20:45
1
beadutoit1
💛Bytjie🐝 :
[Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy]
2026-10-30 07:24:14
3
To see more videos from user @doennitnet, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About