@ina.friskin: God word nooit moeg om na ons te luister nie. Daar is geen gebed wat te klein, te groot of te herhalend is vir Hom nie. Dit is ñ konstante uitnodinging tot verhouding. PRAAT NET MET HOM. #heywenameise
jy wat so op Ander Se posts Kom comment en Praat van moffies. jy wat kastig so christelik is het jy geweet ook dis n Sonde Om Ander te oordeel. en in die Bybel se ons mag Nie oordeel Nie. so voordat jy voorgee dat jy so n Christin is.. maak seker jy oordeel Nie. passop Vir jou
2026-10-31 09:54:42
1
marietjie :
[Twin hearts][Twin hearts][Twin hearts]
2026-10-31 16:59:49
1
vos :
👌👌👌👌🙏🙏🙏🙏
2026-10-31 19:06:10
1
To see more videos from user @ina.friskin, please go to the Tikwm
homepage.