@henricusgysman: 💙Oudtshoorn, De Rust & Dysselsdorp💙 'n Fantastiese atmosfeer om 'n intense veldtogseisoen af te sluit! Alle paaie lei na die stembus op 4 November. Die @Our_DA is gereed om in meer munisipaliteite in die RSA te regeer. Kom ons gaan stem. #DAFinalRally #StemDA #KomPadToe