@1nonly.cailin: Replying to @Luciano Redcliffe #fyp #southafricatiktok🇿🇦 #afrikaans

Cailin 🦖
Cailin 🦖
Open In TikTok:
Region: US
Saturday 31 October 2026 18:39:06 GMT
197106
8747
300
128

Music

Download

Comments

saywhaaat48
say whaaaaaat :
hoekom in Amerikaanse weermag?
2026-11-01 09:45:07
13
shereeb6
Sheree :
hoe het jy dit reg gekry my dogter will ook us Army to gaan
2026-11-01 19:51:01
2
troy.labuschagne
Troy Labuschagne :
hi daar dit is wonderlik om iemand in Afrikaans te sien in u.s military ek is in Ukraine 🇺🇦 in die weemag
2026-11-02 12:50:46
35
darsvw40
🇿🇦Dars🇿🇦®️ :
is jy in die US army?
2026-11-01 13:25:14
3
deonkpg
Deon van Vuuren927 :
Son brille met uniform?
2026-11-03 18:19:49
4
mayainspired4
Mayainspired :
Waar is jy gestasioneer? My seun is ook im die us weermag
2026-10-31 22:56:57
5
saunderskarin_
Karin :
Moet 'n mens nie 'n Citizen v USA wees im te kan enlist nie? 🤔 Watter proses het jy gevolg om aan te sluit?
2026-11-03 18:20:08
0
user15261116351684
Aletta :
Jy Sal in elk geval verder kom da in die weer mag...as in.SA weer weermag
2026-11-01 11:27:00
13
dingdong211
DylanH :
Say are you jas then its certified😂😂😂
2026-11-01 12:12:12
5
johanjooste21
🕎 JohanJooste 🕎 :
Dit so 'n voorreg wat jy het, sterkte en pas jouself mooi op, shalom
2026-11-01 09:15:58
1
tjollee
Tjollee :
amazing
2026-11-01 15:46:13
0
deonstrydom13
deonstrydom13 :
Waar is jy stationed...?
2026-10-31 21:02:58
0
pappa.beer56
Captain Caveman :
Shoe, ń vrou reg na my hart. Jy is nie my kind nie maar ek voel trots op jou, en dan sien ek jy is nog airborne ook, as ń ou parabat kry ek sommer ń super trots gevoel oor so ń awesome Suid Afrikaanse girl. Well done, show them what South Africans are made off. 💪 🫡
2026-11-02 17:55:34
1
gerry_orlando
Gerry_Orlando :
Jy lyk flippen cool 🇺🇸
2026-11-01 22:21:03
1
user5075257094585
Bennie Schoeman :
jy pragtige
2026-11-02 05:06:26
1
abelrodrigues501
Abel Rodrigues 🇿🇦 > 🇵🇹 :
Awesome 🙌🏻🙌🏻👏🏻👏🏻
2026-10-31 20:48:02
4
papilon760
Papilon76 :
Gaan Groot sussie. ons is trots op jou.
2026-11-03 19:21:47
1
airoticsa
@Airoticsa :
Het so minuut gevat om die uniform en die Afrikaans by mekaar te sit.
2026-11-02 09:15:45
1
jacovj95
Jaco 95 :
hoe het jy ingekom daar?
2026-11-01 16:11:23
1
louwrens.kaltwass3
Louwrens Kaltwasser :
hoe kom jy da in wil ek weet
2026-11-02 05:24:32
0
samantha.nel7
SammyG :
Baie mooi you go.gril vertel hulle Boere vrou
2026-11-01 14:36:30
1
bakgat81
BAKGAT_Vibes🩵 :
2026-10-31 19:46:31
1
factualfact007
FactualFact007 :
What eva
2026-11-01 08:38:15
1
peter.simons319
Peter Simons :
good morning my hero
2026-11-01 03:34:29
1
gerald53876
whisper-R :
congratulations,, jy het dit ge maak girl.. ek hoop jy mis ons darim,, America is lucky om jou te hê,, RespecT-T 💕
2026-10-31 20:21:41
1
To see more videos from user @1nonly.cailin, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About