@mooie.mens: Ek ken hierdie vrou nie persoonlik nie, maar nadat ek ń plassing op El de Fleur se instagram blad oor haar kankerstryd gesien het, het sy my opreg geïnspireer. Wat ’n ongelooflik sterk vrou! Haar moed en deursettingsvermoë herinner my daaraan hoe sterk ’n vrou kan wees, selfs deur die moeilikste tye. Mag die Here haar aanhou dra en haar krag gee. Hou aan veg, mooi vrou. Jy is ’n inspirasie vir ander vroue, selfs dié wat jy nog nooit ontmoet het nie.💕 Carla Janse van Rensburg 🫶🏼 #afrikaans #cancer #stronger #standtogether