@good.morning38389: #foryoupage❤️❤️ #foryour #goodmorningmessage🥰🌹🦋 #goeiemore #goodmorning

Woord Woordjies en Liefde
Woord Woordjies en Liefde
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 02 November 2026 05:02:02 GMT
5514
237
59
229

Music

Download

Comments

gerdagerdameyer7
Blue 👁️👁️ :
Amen Pragtig vriendin lekke daggie vir jou ook
2026-11-06 05:25:17
1
rene.kannemeyer
Rene Kannemeyer :
Baie dankie vir omgee vir my
2026-11-02 07:14:50
1
annagouws.131
annagouws 131 :
DANKIE LIEWE VRIENDIN . MOOISTE MAANDAG VIR JOU 💙💙💙💙
2026-11-02 08:51:44
2
santie.van.niewen
Santie Laidlaw V Niewenhuizen :
Dankie dat vir die mooi versie. 🙏🥰
2026-11-02 15:42:45
2
betsbronkhorst
Bets (SAGITTARIUS) :
Dankie vriendin, jou boodskappe is altyd wyse woorde en dis lekker om saam met jou deur verse van die bybel te stap. 💝
2026-11-02 16:32:15
1
ollies4_4
💚Warrior heart🌹💎🥁🎼💃 SA❤ :
dankie pragtige stap mqi🥰🥰🤗🤗 my moeg dame het vroeg kom kuier, maar my tier dame het haar gou reg gesien. My oggend stap het soos n Durban maraton gevoel vandag, maar ons het dit gedoen. Niks sal ons onder kry nie en was ook amper in proses omgery deur n windgat nog nat agter ore jong vrou. Sy moet net n goeie werk doen, want hoor my lied sal haar pad reëls & maniere gou leer😉🤣🥰
2026-11-02 06:37:26
1
gracehoggan64
Grace64 :
Nuwe dag, nuwe uitdagings maar geloof sal jou definatief koester in als wat jy aanpak vandag
2026-11-02 17:26:59
1
riapiet1988
🔥 𝙍𝙄𝘼 𝙎𝙊𝙐𝙇𝙁𝙄𝙍𝙀 🔥 :
verseker my stukkie sonlig
2026-11-02 05:19:22
1
elizmamaarman7
eliza :
Baie dankie Amen 🙏 ❤️🥰
2026-11-02 16:04:35
1
jlewis8
Yolanda :
Goeiemore vriendin baiedankie vir Jesus woord ek plaas alles in Jesus se hande ek het hoop jy moet n mooi daggie het en week wat voorle Jesus liefde❤️🙏
2026-11-02 07:34:38
1
annatjiewright
Annatjie Wright :
Goeie more dankie geseende Maandag 🥰🥰🥰
2026-11-02 05:46:13
1
swallowbird71
SwallowBird1974 :
Geseende Dag vir jou Blommie 🙏🏻☺️
2026-11-02 05:48:12
1
maggiepieterse
MaggiePieterse :
Dankie vriendin vir jou opbouende boodskappies elke dag.... 🙏🌹
2026-11-02 18:29:36
0
onlyfriends344
🇿🇦Ria🇿🇦 :
goeie more geseende maandag🥰🥰🥰
2026-11-02 05:13:10
1
julandikaltwasser2
julandikaltwasser :
Goeie more liewe vriendin ❤🌹💕
2026-11-02 05:38:04
1
debbieswanepoel43
Debbie Swanepoel :
Amen dankie vriendin is baie mooi 🙏
2026-11-02 07:43:24
1
hettiefourietwiss
Hettie Fourie Twiss :
Amen 🙏🏻
2026-11-02 09:14:21
1
sarie442
sarie van Eck :
2026-11-02 15:20:13
1
user7227075728802
Rita James :
My wonderlike en dierbare vriendin jy bly so kosbaar vir my. Mag jy so geseënd wees vandag en die hele week lank. 🥰🥰🥰🥰🥰
2026-11-02 06:32:45
1
lets.nail.this.sa
let’s Nail this.sa :
Dit het defnitief! Mooi versie❤️dankie vir die deel❤️🥰
2026-11-02 10:00:08
1
marietjie683
marietjie :
Amen dankie vriendin hoop jou Maandag was geseend moou aand vir jou🙏🙏🤗💕🌹🌹🌹
2026-11-02 15:49:44
1
janeclaassen418
Jane Claassen :
dankie sus 🥰🥰
2026-11-02 10:42:07
1
butterflypriness123
butterfly :
2026-11-02 06:34:41
1
heaven_wings1
°•💜🦋Angel🪽wings🪽🦋💜•° :
goeie môre liefdte hartsmens..mooi geseënde week vir jou👏💜🦋💙🪻
2026-11-02 07:07:53
1
ika90309
Ika :
Amen, dankie liefste vriendin[Red heart][Red heart][Red heart][Red heart]
2026-11-02 14:15:25
1
To see more videos from user @good.morning38389, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About