As Jy betaal daarvoor mag Jy kla. 🤔 maak nie saak hoeveel geld Jy ooit het nie Jy moet waarde vir jou geld kry.
2026-11-02 07:18:11
3
mamma in haar kar :
🤣🤣🤣jaloesie is n lelike ding .
Doen jy net wat jy doen D koop daai kar jyt gewerk vir dit
2026-11-07 16:05:53
0
Sonica_xvi :
Doen jy nog jou online werk waarmee jy begin het? Of doen jy nou net jou eie ontwerpe?
2026-11-04 05:02:17
0
Kani :
So bek moet jam kry!!! soos my ouma sou sê. Dankie vir al jou raad, jy probeer mense help. Jy hoef nie vir mammas te sê wat goed is vir hulle kinders nie, maar jy doen 🥰🥰moeite om produkte te toets en jou ondervinding daarvan te deel. Dit geld vir alle produkte en raad. Niemand hoef dit te lees of te aanvaar. Dankie jy is pragtig.
2026-11-02 09:09:15
0
Emmie :
so vreeslik waar...🤗
2026-11-02 10:19:38
0
Sonja Koedyk :
💯
2026-11-02 07:23:18
1
tassytass :
first 🥇
2026-11-02 07:12:42
0
Chantel Teixeira :
🥰
2026-11-02 09:06:12
0
joeyeueckermann :
👍👍
2026-11-02 09:50:35
0
kallie :
🌪️💩
2026-11-06 04:03:16
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.