@rohandk87: Here dankie dat u na ons harte kyk en nie na ons verlede ni . Dankie dat u ons vergewe as ons opreg U vergifnis vra. Here ek wil vandag bid vir mense wat sukkel om te vergewe maak hulle harte sag my Vader laat hulle ni loop met di las van onvergifnis nie Here . Here laat hulle wat nie wil vergewe besef hulle dryf n blokasie vir hulle self in tussen u gees en hulle. Ook wil ek vra dat u ons sterk maak in ons gees om oor ons vlees te kan beheer vat lat ons in lyn met U kan wandel. Here ek bid ook teen di leeuns van di duiwel wat so baie mense in hulle koppe glo en dit as verskoning gebruik om ni hulle krys op te tel en u te volg ni ek vra in Jesus naam dat elke kind van God se grond gebied vandag weer opnuut gevul sal wees met u gees en salwing . Here maak ons kragtige vissers vir Jesus Amen
Mense het vergeet Hy is veronderstel om n Godvresende God vir ons te wees, wat Hy wel is. Hy kan lande in die see laat sak as dit SY Wil, is. Mense het Hom "flou" gemaak om hulle te pas. Pasop, dit gaan té laat wees...... wanneer jy dit agterkom
2026-11-02 13:24:08
1
To see more videos from user @rohandk87, please go to the Tikwm
homepage.