@jenniferzamudiosa: PE…DANKIE vir ‘n aand van PURE LEKKERTE - verseker een vir die boeke…en ‘n EERSTE vir HARTKLOP inni BAAI!! 🤗😉🌸🎉🎉🥳🥳 @Marilisé Jansen #CapCut #jenniferzamudio #afrikaansmusiek #hartklop2026 #portelizabeth
Dit was n voorreg om daar te kon wees, 30 Okt 2026 het di spesiale plekkie diep in my hart vir altyd..Jy was awesome❤️❤️❤️
2026-11-02 17:53:04
5
witblitsie :
Jy moes dit so baie geniet het, kyk net die energie!!!!!
2026-11-02 17:20:57
2
Leon :
Jennifer jy is awesome met jou optredes jy maak dit die beste[Big heart hug][Big heart hug][Big heart hug]
2026-11-02 17:25:13
2
Lisa :
💃🏻💃🏻💃🏻💥
2026-11-02 18:56:18
2
MADELYN ROSSOUW :
Mooiste mooi liedjie. 🎵🎶🎵🎶🎤🤗🌸💗
2026-11-02 16:09:15
2
Antesia Myburgh :
2026-11-02 16:37:56
0
MADELYN ROSSOUW :
Ek glo hierdie was een vir die boeke gewees. Net Jennifer kan die JAM SO DROP en laat loop soos STROOP. Sooo... bly jille het dit so baie geniet. Dankie so baie Jennifer vir jou ongelooflike mooi musiek. 🤗🌸💗🎵🎶🎤
2026-11-02 16:09:52
1
LisaMaritz :
Hierdie was n onvergeetlike aand
🥰🥰🥰
2026-11-02 16:09:34
1
Salome Rheeder :
@Jennifer Zamudio.Ek is so bly hy het dit geniet.Dit is altyd so lekker om n show van jou te kom.Daar is niemand wat n show so lekker maak soos jy nie.Dankie so baie Jennifer vir al jou ongelooflik lekker shows🤗😉🌸
2026-11-02 16:13:37
1
🌺 Buksie🌷 #teambessties 🧁 :
🥳🥳🥳
2026-11-02 17:13:26
1
nikita vlooi :
🤗🤗🤗
2026-11-02 16:21:26
1
Lood Steyn :
🥰🥰🥰
2026-11-02 16:11:38
1
Jaylè Botes :
@Jennifer Zamudio
2026-11-02 16:11:05
0
Salome Rheeder :
@Jennifer Zamudio.
2026-11-02 16:14:28
0
To see more videos from user @jenniferzamudiosa, please go to the Tikwm
homepage.