@potchefstroom.her: NW polisiekommissaris, Lt. Gen. Arthur Peter Adams deel meer oor vandag se eerste hofverskyning van die verdagtes in die Donovan Marx-plaasaanval. Die saak is na 13 November 2026 uitgestel vir borgaansoeke. #Ventersdorp #Plaasaanval #DonovanMarx #PotchefstroomHerald

Potchefstroom Herald
Potchefstroom Herald
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 03 November 2026 09:54:08 GMT
92516
3319
211
329

Music

Download

Comments

leroux555
James Bond :
jo, maar die man praat baie mooi Afrikaans 🥰 dankie vir die inligting🥰
2026-11-03 10:50:07
146
teronda.hattingh
Teronda Prins Hattingh :
Amen En kyk hoe mooi is sy uniform gestryk. Hy is ñ trotse SAPS lid.
2026-11-03 11:47:27
86
haviesbaardbek
HaviesBaardBek :
As verdagte nommer 5 dan inligting gehad het dat die plaas aanval moontelik kon gebeur, hoekom het hy nie voorval verhoed om voor af dit aan te meld nie? Mense het seer gekry, mense se selfbeeld is beskadig omdat hy niks daaraan gedoen het om dit te verhoed nie.
2026-11-03 10:40:20
51
shawdolove
Diamond👑 :
No bail for this evil murders
2026-11-03 11:11:45
25
jorrie02
Jorrie :
GEEN BORG MOET TOEGESTAAN WORD NIE..Hou hulle in die tronk tot geregtigheid plaasvind.
2026-11-03 11:27:31
39
lizapieters4
liza :
maak dit n prioriteit en gee hul vonnis uit,die sake kom nie klaar nie,hul hak vas by borgtog,dis n ernstige oortreding,en hul kan nie borg kry nie
2026-11-03 10:38:12
22
ben.barnard20
Ben Barnard :
Goeie werk van die polisie en die gemeenskap 🙏🙏🙏jy praat mooi Afrikaans 🙏🙏🙏🙏🙏
2026-11-03 11:20:57
43
markmccabe988
the travelar :
good work
2026-11-03 13:08:20
0
isabel.koen
Isabel Koen :
Lt. Gen. Adams jy is n aan wins vir Suid Afrika se Polisie. dankie
2026-11-03 14:21:11
24
pampoenie1
✝️💕🐾EUREKA🐾💕✝️ :
Well done jy is verseker ń trotse polisieman.May God bless you.🙏🙏🙏
2026-11-03 12:30:44
20
shasa6248
Intercessor Sasha 248 :
Geen borg vir hle nie ASB!!!!!@@@@
2026-11-03 11:20:49
17
phumla4589
Phumla :
Ek is baie trots met jou for catching the bastards en dat jy die taal vlot praat.
2026-11-03 11:48:21
17
johanharmse863
Gys :
More is die docket weg
2026-11-03 10:27:33
20
hendriksteenkamp6
Hennie :
Baie professionele terugvoer deur die man. Goed gedoen. Die hof moet nie borg toestaan nie.
2026-11-03 13:50:54
9
andrewsa9x5
Speedy :
Borg is nie n opsie nie.Statistieke het al bewys dat persone op borg verdere misdade pleeg.
2026-11-03 10:40:17
17
julianahawkins161
julianahawkins161 :
Baie dankie julle almal wat so hard gewerk het om die mense te vang. Ons waardeer dit.🥰
2026-11-03 13:06:56
8
elzab.van.der.wes
Elzabé Van Der Westhuizen :
Luitenant Generaal Adams-EEN REUSE AANWINS vir ons land!!!
2026-11-03 15:06:22
5
hennie15
Grumpy :
hoe kan borg nog ooit oorweeg word??
2026-11-03 15:09:57
5
cherry70166
CHERRY -WOLKBREUK SENIOR MOD. :
MOET SE DIE MAN PRAAT BAIE GOED AFRIKAANS.
2026-11-03 13:14:30
5
cronjeviljoen007
Cronje Viljoen187 :
well spoken
2026-11-03 10:38:16
9
captain2374
MDB💐🐝 :
Gen praat so pragtig 👌
2026-11-03 11:47:41
8
cruz.du.preez
Cruz du preez :
mooi manne. respect
2026-11-03 11:31:13
5
daleen.nortje4
Daleen Nortje :
Hy is net.so skuldig
2026-11-03 11:43:00
5
user3610681790888
thys johns ..Bloemfontein :
Danki Sir..mooi gese .Salute
2026-11-03 17:54:43
1
To see more videos from user @potchefstroom.her, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About