@jacquesdievleisman: 🥩🔥 DROËWORS MAAK SOOS 'N PRO! – KOM LEER BY DIE KENNERS! 🔥🥩 Wil jy weet hoe om jou eie lekker droëwors by die huis te maak? Of wonder jy hoe ons daardie perfekte smaak kry wat jou sommer nóg 'n stukkie laat vat? 😋 In hierdie video wys ons julle hoe om droëwors reg aanmekaar te sit, hoe om die vleismengsel voor te berei en hoe om ons resep stap vir stap te volg! Want goeie droëwors begin nie net by goeie vleis nie… dit begin by die regte resep, die regte speserye en natuurlik 'n lekker bietjie slaghuiskennis! 👌 En as jy nie lus is om self jou hande vuil te maak nie, moenie stres nie! Ons droëwors is reg vir jou om te kom haal! 😉 📍 WYS DJOU VLEIS SLAGHUIS 40 Riebeeckstraat, Worcester. 📞 Bestellings: 060 128 7423 🚚 KAAPSTAD, JULLE KRY OOK JULLE BEURT! Ons lewer VRYDAG, 7 NOVEMBER, by julle af! Maak seker jou bestelling is betyds in. Van die worsstopper tot by die lekker kou aan die einde – ons weet hoe om dinge vleiserig te hou! 😂🥩 Wys Djou Vleis Slaghuis – waar goeie vleis en goeie smaak bymekaar kom! #WysDjouVleisSlaghuis #Droëwors #DroëworsMaak #SlaghuisKennis #Worcester
Jacques Die Vleisman🇿🇦🔥
Region: ZA
Thursday 05 November 2026 11:03:36 GMT
Music
Download
Comments
Ben :
Jaques, ek sien jou die 2 de desember, vir daai B2 skaap. sal jou weer voor die tyd laat weet. groete, Ben Lewis.
2026-11-06 17:01:57
1
André :
Hoe grof maal jy die vleis 6 of 8 mm
2026-11-06 05:21:11
0
Johan Roberts :
🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰😍 Lekker
2026-11-05 12:02:43
2
Wessie :
[Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-11-05 11:46:37
2
To see more videos from user @jacquesdievleisman, please go to the Tikwm
homepage.