@qwinvanjaarsveld: Replying to @bronwynvanneel

Q Van Die Platteland 😇
Q Van Die Platteland 😇
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 05 November 2026 16:20:18 GMT
10987
443
39
56

Music

Download

Comments

jadealexa5322
Sjert&Jadels :
in !Kheis het al 6 wyke ook gewen..whoooo eks verpletterd 😏
2026-11-05 17:50:24
6
etayred0
Zandi G :
jy is [Perfect score]% reg.
2026-11-05 18:48:02
2
bronwynvanneel
bronwynvanneel :
Yohhh jy kon dit ni beter stel ni😭 neeeeeeee die Here hoor my!! Ni n R2 uit my hand! Neee hule moet gladi klaaaa ni so waar, ons gaan hule donner!!! Nee ek is klaar, ek trek America toe so waar!!
2026-11-05 20:44:36
4
kina2059
KRISTEN :
ek is skoons siek oor die hele verkiesing wat so uit gedraai het😩😩😩
2026-11-06 06:48:19
1
user3931853395963
Sherry :
Is so my broer...ek is van Port Nolloth, I can't believe 😢 😫 😔 😪
2026-11-06 06:44:26
0
marie.links
Marie Links :
x stem..Sooo waar
2026-11-05 21:22:38
1
renciayoungh
Rencia Latashia :
Nt so prt di waarheid
2026-11-05 17:01:17
1
robynnes
RobynneS💜 :
Ek hoor maar die skole is verniet daar oor die ANC, die kinders kry beurse deur die ANC vir nurses, teachers. Haibo guys. Nou is dit n R1000 😩
2026-11-06 03:53:48
0
juanitavisagie
juanitavisagie :
Waarheid.💯💯💯 Ek stem saam. Dis drink tyd daar. Dis hartseer dat hulle so kan redeneer. Daai R1000 is dieselfde dag klaar gedrink en die kinders sit sonder werk.
2026-11-05 16:28:45
2
ajor.dkringloop
JORRAS🦋. :
🤣🤣🤣🤣 hoorim
2026-11-05 18:42:57
1
violetdube348
Mama mi :
en hulle Gaan niks service delivery kry want ANC het Nie genoeg votes gekry Om NK alleen te regeer Nie so hier wag nog 5jr van swaarkry Vir ons so NK Se mense
2026-11-05 19:59:16
1
sharonmodise3
Sharon :
ek Kan stem,ek was stom geslaan laas Jaar met tussenverkiesing in bergsig, daai speakers op die bakkies my einde,my kom gryp in straat,ek moes se nee ek stem in Kaap
2026-11-06 07:21:57
0
bridgitte.van.zyl
BVZ :
hoe de hel!! die mense nodig ek weet nie wat nie!!!
2026-11-06 04:31:58
0
annebonn6
Anne :
Ek stem
2026-11-06 07:55:25
0
danzo_p
Danielle :
😂😂😂😭😭
2026-11-05 16:38:19
0
icejordy
Imjustag00dman😉💯 :
🤣🤣🤣🤣
2026-11-06 02:58:30
0
alice078269
alice07 :
👏👏👏👏👏👏👏
2026-11-06 05:28:08
1
anthea5581
Anthea :
💯
2026-11-06 07:32:11
0
liza.brink
Liza Brink :
ek dink hele parlememt en staats mense moet uit f
2026-11-05 23:59:01
0
jemaine44
jemaine :
Al wat ek se is Nou nog sonder water..hier kom nie eers n trok met water nie..Nie n woord niks!
2026-11-05 17:15:17
0
user2595907931718
Byron :
jy prt darm die waarheid my eie
2026-11-06 06:51:30
0
user1748019352333
Livvy Coetz :
x sou d R1000 vat en steeds vir VF loop stem het.
2026-11-06 01:09:30
0
annachristinadewee
annachristinadewee :
My dem moet is net so stuur vir hulle sê onnoselheid😠
2026-11-05 18:53:49
0
gretchenjoseph3
gretchenjoseph :
As n Richtersvelder kan ek vir jou sê die comment is die WAARHEID EKS SIEK tot in my siel!!!! ons mense het skaars ordentelike werk,huise en toiletgeriewe! en gesondheidsorg!
2026-11-05 19:32:17
16
christiaansmit4
Christiaan Smit340 :
mens sal dink die mense sou teen nou al bietjie verstand gekry het
2026-11-05 20:01:40
1
To see more videos from user @qwinvanjaarsveld, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About