@miras_urlesh:

Mirasorlesh
Mirasorlesh
Open In TikTok:
Region: US
Thursday 05 November 2026 17:46:04 GMT
65274
2327
28
104

Music

Download

Comments

kzkzkzkq0
Omarovv77 :
Братан тонировкага руксат барма
2026-11-05 18:38:10
62
_amira1i_0
_imaww_ :
Музыканын аты кандай
2026-11-06 04:10:10
2
sanzhaoo
s. :
Еділ Аттила ше ?
2026-11-06 07:51:21
0
87755807993eren3
87755807993eren3 :
成都
2026-11-06 03:48:42
0
merey2289
ℳ🌍 :
重庆吗这是
2026-11-05 20:44:21
0
dzatkerek0
rinaaaaat :
3
2026-11-05 17:51:13
0
arnat9184
Arnat :
1
2026-11-05 17:49:03
0
bauka8781
Bauka🇰🇿 :
Қай қала
2026-11-06 07:18:19
0
miz_362
pshon :
біздің жігіттергой инзшшаллп
2026-11-05 17:50:02
7
nag1dulla
зере. :
1
2026-11-05 17:51:14
0
erkow509
Еркош.17💸 :
Ии ма брат
2026-11-06 06:01:48
0
username240110.0
Username86646 :
Пока что сен ғана боп тұрсын ғой
2026-11-05 18:25:58
2
To see more videos from user @miras_urlesh, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos

🙏❤️ **MY NAAM IS MALAKHAI – EK IS ’N KLEIN WONDERWERKIE VAN GOD** ❤️🙏 Hallo, my naam is Malakhai. 🩵 Ek is op 7 maande gebore en het net 1,9kg geweeg. Vandag is ek amper 1 maand en 3 weke oud. Ek het net ’n bietjie verkouerig gevoel, en toe moes ek hospitaal toe gaan. Die dokters het gesê ek het ’n longinfeksie. My klein hartjie het twee keer gaan staan, en daar was dae wat ek nie op my eie kon asemhaal nie. Die dokters het begin hoop verloor, maar my familie het bly glo en bid. 🙏 Volgens die dokters werk net ’n sekere persentasie van my brein. Hulle weet nie wat die toekoms vir my inhou nie, maar ons glo dat God die laaste sê het. Ons vertrou dat Hy ’n wonderlike plan met my lewe het. ❤️ Ten spyte van alles is ek steeds ’n gelukkige klein seuntjie. 🥹💙 Daar is tannies en ooms wat my nie eens persoonlik ken nie, maar wat saam met my familie op hulle knieë geval het om vir my te bid. Mense wat my naam in hulle gebede noem en saam met ons glo dat Jesus my sal vashou. Julle weet nie hoe kosbaar julle gebede vir ons is nie. Dankie vir elke gebed, elke boodskap en elke stukkie liefde. **Vandag kom vra ek nie vir baie nie. Ek vra net dat julle asseblief sal aanhou bid vir my.** 🙏 Bid asseblief dat liewe Jesus Sy hand oor my klein lewetjie sal hou, my sal krag gee en my sal beskerm. Bid vir my longe, my hartjie, my breintjie en vir elke dokter en verpleegkundige wat na my omsien. Ek is nog so klein, maar my storie is nog nie klaar geskryf nie. Ek glo dat God my môre in Sy hande hou, selfs wanneer niemand weet wat môre gaan bring nie. En vandag is ek amper oppad huis toe! 🥹❤️ Wat ’n groot seën en hoe besonders is dit nie om te sien hoe ver ek reeds gekom het nie. Aan elkeen wat al vir my gebid het: mag liewe Jesus julle mooi harte ryklik seën, julle beskerm en julle grondgebied vergroot. Mag Hy aan julle teruggee in liefde en seën vir elke gebed wat julle namens my gebid het. **Ek is klein, maar ek is kosbaar. Ek is broos, maar ek is omring deur liefde. En ek is ’n kind van God.** 👑💙 Deel asseblief my storie en hou my in julle gebede. Elke gebed beteken vir my en my familie meer as wat woorde ooit kan sê. Met al my klein hartjie se liefde, **Liefde, julle klein vegtertjie, Malakhai.** 👶🏻💙🙏 *“Want by God is geen ding onmoontlik nie.” — Lukas 1:37* ✨

About