@update247news: Brienvliesontsteking gesonde seuns is dood agv die ontsteking.Let maar op en hou u kinders dop vir enige tekens asb #rusinvrede

edith.
edith.
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 06 November 2026 08:47:05 GMT
27097
664
38
193

Music

Download

Comments

asa1aurawellness
Asa's Aura Craft & Wellness :
Rest in peace boys
2026-11-06 19:16:32
0
zandrea7623
Zandrea :
hoe kry n mens die menigitus as ek mag vra en kan n groot mens dit ook kry?
2026-11-06 12:43:28
0
mariscah2awife
🇿🇦Marisca@H2Awife🇺🇸 :
Hkm🥹😭😭😭😭wat gaan aan die jaar….hoeveel kinders die jaar hul lewens verloor….Here beskerm ons kinders asb😭😭😭😭😭😭😭
2026-11-06 09:53:26
7
juanpierreluyt
Juan Pierre Luyt :
RIP beautiful angels 😇
2026-11-06 15:51:36
3
odettedd99
Odette :
[Red heart][Red heart]sterkte aan die families
2026-11-06 10:43:50
5
marinda0727
Rinda :
So bitterlik hartseer baie sterkte
2026-11-06 10:16:32
2
chrissiegouws
Chrissie Gouws :
😭😭 sterkte aam die families
2026-11-06 10:20:37
1
missunbothered38
💋MissUnbothered🦇🤎 :
Liewe genade dis ongelooflik hartseer
2026-11-06 10:55:24
1
monniquelamprecht
🪻M👁️nnique🪻 :
Bitter bitter bitter bitter bitter bitter bitter bitter swaar!!!en hartseer!!!Rus sag klein Fransie!!!en Aiden!!! 🕊️🪽🙏🏻💔
2026-11-06 09:54:59
1
marisavdwesthuize1
MarisavdWesthuizen :
so jammer mag God jule vas hou [Red heart]
2026-11-06 09:54:52
1
nadiaoneill2
Nadia Bradbury :
Mag jesus asb die familie die nodige troosting gee deur die moeilike tyd. 🙏🙌🙏🙌
2026-11-06 20:04:43
0
me_myself__i3
Arriana Engelbrecht :
Sterkte aan al by die seuns se families. Mag God julle vertrooster wees 🙏😭
2026-11-06 16:18:33
0
b913401
B :
🙏🙏🙏Aan albei families AL wat ek Kan se is sterkte dis n onbeskryflike pyn 😭😭
2026-11-06 20:30:27
0
ghost_man358
Adriaan :
my neef rus sag
2026-11-06 16:58:43
0
jan.van.niekerk68
Jan Van Niekerk :
jammer om te hoor🙏
2026-11-06 11:44:59
0
lisavanrooijen656
Lisa Van Rooijen656 :
2026-11-06 10:22:31
1
asa1aurawellness
Asa's Aura Craft & Wellness :
Rest in peace Frans.
2026-11-06 19:16:06
0
ghost_man358
Adriaan :
Gaan jou mis Frans van der berg die beste daar buite gewees
2026-11-06 16:58:31
0
vickyvanniekerk007
💋⚘️V!X❤️🔥 :
2026-11-06 09:57:38
1
rvdm2024
R E N 🇿🇦 :
jusss my hart breek vir albei seunas en families...veral die ouers💔mag Jesus julle omvou soos nog nooit tevore...rus saggies seunas❤️‍🩹
2026-11-06 14:45:03
0
caitlinlubbe123
blue eye lover 💙💙💙💙💙 :
😭😭😭😭😭😭
2026-11-06 09:35:49
2
euricaburger
Eurica Burger :
🥺🥺
2026-11-06 10:55:31
1
meisie.prinsloo
Patrys :
😭😭😭
2026-11-06 10:56:12
1
wendy09640
🪷Wendy🪷 :
🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔
2026-11-06 10:38:17
1
artoflutevink
Lute Vink. :
💔💔
2026-11-06 09:40:42
1
To see more videos from user @update247news, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About