@farren.cloete: Hoe was julle week? Ek is dankbaar dis naweek. Ons het Saterdag Oorplasing en Aanneming van ons gemeente se Katkisante en Sondag het ons diens. Ek het 3 weke laas gepreek so ek is opgewonde om Sondag weer op die kansel te wees. Mag julle 'n beautiful naweek hê. Lief vir julle ♥️ @Silki Skincare Farren15 vir 15% af. @Exclusive Hair Collection vir extensions🤍
Farren Cloete
Region: ZA
Friday 06 November 2026 12:52:32 GMT
Music
Download
Comments
:
am glad u back my skat love u
2026-11-07 13:11:18
0
:
Soo baie bly Ds is gesond!!🥹💕🫂..
2026-11-06 13:07:00
22
:
Hi Dominie
wil u nii asb vi oz n makeup video doen nii
2026-11-07 22:24:08
0
:
antii lyk baie goed
2026-11-06 13:04:08
6
:
Is dit nagrokkie wat DS aanget? Ek lovvvvve dit 🫶❤️🫶🏼
2026-11-06 13:15:35
9
:
[Red heart][Red heart]
2026-11-06 21:49:44
0
:
Ds net 'n vraag doen u self doe aanneming of is of doen iemand anders dit soos bv 'n biskop?
2026-11-06 13:20:07
1
:
Sooo bly jy is okay! ❤️en ook so dankbaar dit is naweek en ek is klaar gemerk 💃🏻
2026-11-06 15:43:28
1
:
Thanks for liking my video ♥️♥️♥️♥️♥️♥️
2026-11-06 13:03:46
1
:
get well soon D❤️❤️❤️❤️
2026-11-06 13:01:59
1
:
Wys Ons die blomme meisies krulle asb🥰🥰😜😜
2026-11-06 18:39:51
2
:
Glad you are better. I missed you
2026-11-06 14:12:28
2
:
yes please...sien uit om die results te sien
2026-11-06 14:17:59
1
:
Jip pleas
2026-11-07 21:41:40
0
:
eks soo bly ds is nou weer aan die gang.liefies❤️🌹🙏
2026-11-06 20:08:26
1
:
Ds Jys te pragtig!! Binne en buite!! God bless you always!!!💗💗💗💗🌸🌸🌸🌸
2026-11-06 13:15:20
1
:
Goed om jou terug te he
2026-11-06 19:50:58
1
:
Oh Beautiful stukkie persoonlikheid inspirasie🥰🥰🥰dankie Ds
2026-11-07 05:50:36
0
:
Hey ek is so bly om u te sien 🥰🥰🥰🥰🥰
2026-11-06 13:32:23
1
:
Is dit nie lunch vandag nie?
2026-11-06 19:43:01
0
:
So so bly Ds. Is Baie beter💗💗💗🙌🙌
2026-11-07 23:24:54
0
:
dankie baie
JESUS is Groot
Amen 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-11-06 21:22:16
0
:
my week was 'n week van oor winnings
2026-11-07 07:43:48
0
:
❤️❤️❤️🥰🥰🥰🥰🥰
2026-11-06 20:09:40
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.