@kromdraaivibes: 😂🚨 WIE IS MANO PAPELAK? 🚨😂 'n Plaashuis, 'n venster, 'n onverwagse vangslag en 'n storie wat die hele dorp laat praat! 🤣 Maar die groot vraag bly staan ... Wie is Mano Papelak? Waar kom hy vandaan? En hoe het hy in hierdie storie beland? 🎶 Draai die volume oop, roep jou vriende en sing saam! 🔥 KROMDRAAI VIBES – DIE STORIE WORD 'N DANSVLOERTREFFER! #WieIsManoPapelak #KromdraaiVibes #AfrikaanseMusiek #DansTreffer
Kromdraai Vibes
Region: ZA
Friday 06 November 2026 13:46:19 GMT
Music
Download
Comments
Martin Peers :
Ekt geweet JY gan famous raak
2026-11-07 10:48:31
1
🇿🇦 KEENAN.LEBO🏴☠️ :
2026-11-07 11:52:34
1
Jake1 :
Oorspronklik!
2026-11-07 11:05:50
0
Datalink :
2026-11-07 10:50:07
1
Klonkies52 :
okay ekt heeltyd gewonner wat sy naam dan is,nou moet hy nog vi meno gan uitwys lat ons hom kan sien.
2026-11-07 10:00:21
1
Kromdraai Vibes :
is dit hy?
2026-11-06 14:18:58
2
Marie Viljoen :
mooiman ❤️❤️❤️💋💋💋
2026-11-07 11:10:27
1
Yster :
🤣😂 nice one
2026-11-06 21:08:56
1
user5134392786846 :
En nou is hulle somma famous. 🤣
2026-11-07 08:38:42
1
popcornplaya :
brilliant
2026-11-07 09:43:35
1
Ninapooh❤ :
nee kyk jys di beste
2026-11-07 11:50:53
0
Bones :
Kom ons sien tog vir pakalak😂😂
2026-11-07 11:55:05
0
Sylvester Fortuin :
Kwaai man.🤣🤣🤣🤣🤣🤣
2026-11-07 07:32:04
1
WALEED :
da is meno papalak
2026-11-07 11:42:25
0
Els :
Baie moou
2026-11-06 14:30:26
2
🇿🇦 KEENAN.LEBO🏴☠️ :
2026-11-07 11:52:24
0
Ninapooh❤ :
2026-11-07 11:50:37
0
jannie ludick :
Die seun op die video se naam is Ou Vel, Mano Pakelak is sy vriend, hulle is beide van Petrusville naby PK Le Roux dam.
2026-11-07 08:34:58
6
blackjack :
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
2026-11-07 11:09:49
1
Koos :
😂😂😂
2026-11-07 08:40:52
1
Klonkies52 :
😂😂😂
2026-11-07 10:00:52
1
T-bone 🇿🇦 :
🤣🤣🤣🤣
2026-11-07 11:35:09
0
andrefaro329 :
[Facepalm][Facepalm][Facepalm][Facepalm][Facepalm]
2026-11-07 11:09:20
0
Llewellyn :
😂😂😂😂😂🤣🤣🤣🤣🤣
2026-11-07 11:41:11
0
To see more videos from user @kromdraaivibes, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.