thus is priceless kni ophou lag nie nee man jle[Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved]
2026-11-07 05:56:17
0
Juan :
hulle het my ook so gevang🤣🤣 die donners. nou se ek liewers. ek eet dit nie, ma as jy dit aanbied sonder om te se dis afval, dan eet ek dit🤣 Die naam is die blerrie probleem, want watte hel bedoel jy ons gan afval eet🤣
2026-11-07 03:34:21
1
BEEJAY VISSER 1 🇳🇦 :
Priceless,, kon an haar facial expression sien,, [Tears of joy][Tears of joy]
2026-11-07 06:00:36
0
Lee-hanka :
nee hell ek sal dit nooit kan eet nie 😳
2026-11-07 03:34:25
3
Stali :
What a dad!
2026-11-07 05:51:20
0
user30701390615575 :
Joune derms ook?
2026-11-07 04:47:44
1
Wollies :
nou is ek ook honger
2026-11-07 04:28:40
4
Abdura oef Gamieldien :
sy soek nog
2026-11-07 04:37:42
3
Meckhail Josephus :
Ek doen sulke goed met my 7jarige dogter😂 sy drink so te sê nie Rooibos tee nie, en toe sy lekker klaar gedrink is toe gee ek haar die nuus 😂 dieselfde met Prawns! Oopgebreek uitgehaal en vir haar gesê dus stukkies hoender 😭😂
2026-11-07 06:00:31
0
aileenbrummer :
😂😂😂 dit laat my so lag... want ek eet nie wildsvleis nie en my skoonma het dit een Sondag kookvleis genoem en Ek het vir seconds gegaan😳😳. Na die tyd het hulle my vertel!!maar ek moet se.... My liewe skoonma het dit vrek lekker gemaak😂😂😂
2026-11-07 05:57:47
0
Divan De Koker :
🤣🤣🤣🤣🤣.... Sy hou nie van dai holl gedeelte nie 🤣🤣🤣🤣
2026-11-07 05:53:05
0
waynelopes815 :
Ek het my 2 girls netso gekry myne het self 2 borde ge eet