@abby_jo24: Die vrou wat my groot gemaak het ek is dankbaar vir jou my liefste ouma .Hierdie was die hartseerste dag ooit sonder my Broer .Ek mis hom .Dit was die eerste Christmas en my eerste verjaarsdag sonder hom .Daar is klein kinders wat nie eens oumas en oupas het nie maar ek wil net vir die Hemelse Vader dankie sê dat jy jou my gegee het en nog baie jare uit spaar .Dankie my liefste ouma .Mag daar nog vele jare vir jou wees ❤️🥺