die rooi label lyk na ok se lablel shoprite checkers en ok is 1 group kontak asb hul hoofkantoor vir food safety nie net vir refund nie maar vir bewusmaaking
2026-11-07 16:31:57
43
Jo. d :
the date on the side of the can is the time and date that the can itself was manufactured, the date on top with bb is for the beef inside
2026-11-07 22:22:14
3
Debz :
is nie die winkels nie is die. manufacturers
2026-11-07 15:53:15
18
🌺Sherazaan🌺 :
it's always checkers
2026-11-07 21:53:17
0
Miss 🌹 Lovely :
take it back....clearly ther was another label on ther
2026-11-07 16:00:50
4
Ammaarah :
return it if u have the slip
2026-11-07 16:05:54
4
qcn :
my skat daar is 'n verskil tussen expiry date and beat before. googlw dit. best before kan nog consume word. expiry date is no good anymore
2026-11-07 16:33:56
10
Nash :
neewat ek kan nie eers mee vleis, wors en blikkie goed eet nie... ek kan net nie... hoender is ek baie uitsoekerig ook.
2026-11-07 17:08:02
2
marlenemanuel77 :
ek hou die rooi papier ook dop dt was ander maàk ai lewe is klaar duur
2026-11-07 15:11:32
14
🇿🇦 루이사 LUISA :
tinned food never expires as long as it has been properly sealed and the tins are not bulging
2026-11-07 22:03:07
2
Andre :
daai blikkie sal in n 100 jaar nie verval nie😂
2026-11-07 17:44:26
6
Ron :
Daar is 'n groot verskil tussen expiry date en best before. Daardie blikkie is nog heeltemal bruikbaar en veilig om te eet
2026-11-07 17:53:06
1
Natalie Cole :
Nevermind dat blikkies goed 'n langer rak lewe het maar 2039 dus darm nou bietjie te erg blikkies goed wat ons koop is 2027,2028,2029 normally 2-3jaar voor dit verbal. Ek het nog nooit 'n blikkie ding gesien wat 10+ jaar rak lewe het nie en dit kom van 'n professional expiry date inspector af as ons gaan shop.😭😂
2026-11-07 20:49:47
2
Tasha15 :
Hi by watter Checkers is dit gekoop?
2026-11-07 15:44:19
1
Lentil_DNB :
it's canned goods...you can consume it within 5 years after manufacturers expiry date...if you don't want to eat it then don't
2026-11-07 16:22:40
4
Gail :
Dankie sis vir die info. Los maar die winkels se housebrands special Checkers. Die enigste housebrand wat ek vol vertrou is WOOLWORTHS- duurder maar vertroubaar
2026-11-07 18:51:54
2
🍦 Tania 🍦 :
Tinned food can last many many years
2026-11-07 20:38:56
1
Anina Scheepers Oosthuizen :
maar waar kom die rooi papier van af
2026-11-07 16:18:31
2
jiji :
the second date on the side of the tin is the same as the manufactured date because it is to trace the product. it's not expired
2026-11-07 20:36:16
2
Samsonisa :
send the health inspector 2 them.
2026-11-07 19:25:11
2
Ləndl :
huh
2026-11-07 22:22:51
0
ams :
if you look closely it says 2029 but I get what you're saying in the video
2026-11-07 21:32:40
0
Sharrie Kind :
'n Blik vis is' n heel gesonder alternatief as daai boelie bief. Of maalvleis.
2026-11-07 20:50:13
0
To see more videos from user @khairay4, please go to the Tikwm
homepage.