@pastorbrendastlm: #fyp #christaintiktok #creatorsearchinsights #PsBrenda #rest

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 07 November 2026 16:10:00 GMT
668
27
21
14

Music

Download

Comments

biancageyser13
🎗Bianca Geyser🎗️ :
Pastoor eks Baie op gewonde. Dit val op my verjaarsdag ook gaan n awesome bederf wees💜🥰🤗🌸
2026-11-07 17:30:56
2
zeldasmit17
✝️ZeldaSmit✝️ :
Hoerdie gaan een awesome Geseënde naweek wees waar Die Heilige Gees so gaan werk en elke vrou gaan aanraak. Ek spreek seëninge uit en voorsiening in oorvloed 🙏🏼✝️🔥💛
2026-11-07 17:50:40
2
elmariekotze5
ElmarieKotze :
wow dit lyk beautiful. Ek glo God sal n plan maak sodat ek ook daar kan wees. Weet dit sal n geseënde naweek wees. Kan nie wag nie.[Red heart][Red heart][Red heart][Pray]
2026-11-08 07:48:25
2
altacoetzee792
Alti :
Geweet ons gaan iewers naweek..m❤️
2026-11-08 19:02:00
2
nadiavanwyk409
nadiavanwyk409 :
Wow!! Dit lyk baie mooi, glo dit gaan n AMAZING naweek wees. Dankie pastoor 🙏🙏🙏
2026-11-08 03:30:31
2
anneleneleroux899
Annelene le Roux899 :
Dit lyk so rustig, die Here gaan beslis werk daar. Net jammer ek is so ver😥
2026-11-08 12:30:48
2
mandelientjie8
✝️mandisauerman✝️ :
Dit lyk soos n pragtige plek Pastoor. Ek glo en vertrou amazing dinge gaan gebeur daardie naweek.🙏
2026-11-07 16:36:21
2
user8442468008360
Elize :
ek glo en vertrou alles sal uirwerk soos dit moet en ja dit lyk na n pragtige plek
2026-11-08 05:33:13
1
trashinka
Trashinka Smythe :
Ek sien Baie uit hierna. Gaan n Baie lekker getaway en bederf wees
2026-11-07 16:24:03
2
trashinka
Trashinka Smythe :
❤️❤️❤️
2026-11-07 16:14:36
2
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About