@glowing_dandelion_: Dankie KaapseHoop Marathon 2026! Liewe Jesus het ons gebless met perfekte weer na dit die vorige dag sooooooo warm was! Dit was lekker om saam met my Skillies tjommie seker 28+km te kon hardloop, geselsies maak die pad korter! EN dat familie langs ons kon ry was amazing! Dankie my man en poplap vir die ekstra support, slukkies juice en supplements aangee ❤️❤️ #fyp #foryoupage #foryou #fypシ #fypシ゚viral @Morné

Lindie | Glowing Dandelion
Lindie | Glowing Dandelion
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 08 November 2026 09:35:46 GMT
16091
899
45
9

Music

Download

Comments

annelouw
ANNE LOUW :
what was your pace
2026-11-08 12:08:09
0
six767sixseven0
⋆˚࿔ Lené 𝜗𝜚˚⋆🧸ྀི :
saam wie het jy gehardloop?🌸
2026-11-08 19:01:51
0
charleneeras
Charlene❣️ :
Well done!!!! Super trots op jou[Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-11-08 20:09:38
1
lizelledinakoegelenberg0
Net Lizelle Mos :
Go Lindie!!!!! 🏆🏆🏆🏆🏆
2026-11-08 18:48:12
1
l_20328
κLΘ_ε :
Daai reen en overcast het rerig ek dink n groot verskil gemaak. Mooiste medal en pragtige marathon
2026-11-08 13:48:53
0
doulina.vorster
Doulina Vorster :
you go girl
2026-11-08 11:45:27
1
amandalabuschagn0
Amanda Labuschagne :
Well done 🎀🍒🎀
2026-11-08 17:19:28
1
du.preez12
Du Preez❣️ :
Was dit n down run?
2026-11-08 11:38:29
0
yolifikasie
Yolifikasie :
Buiten laat dit lyk of jy gesprint het die hele pad…hoe praat jy nog normaal met die hardloop nie te praat van afstand nie want 42KM is ver. Well freaken done 💐 Eendag as ek groot is!
2026-11-08 12:24:00
0
carmen._.james
Cαɾɱҽɳ :
Jy is regtig só n groot inspirasie!! well done!!!! 👏🏻👏🏻👏🏻
2026-11-08 11:33:37
1
elizetrichardt
Elize Trichardt💋 :
You gooooo gurlll 🥰
2026-11-08 15:09:30
1
cielapret
Ciela :
Lin well done xx💗💗
2026-11-08 13:06:12
1
biance83
Biance :
Jiss, jy laat dit so maklik en lekker lyk. 😁 Well done !! 👌
2026-11-08 10:28:31
1
valerievdw20165
Valerie van der Westhuizen :
Well Done my friend.
2026-11-08 10:44:30
1
willemblaster
willem🔥⚒️blaster⚒️🔥 :
Ek het my 1ste 42km gedoen daar gister dit was lekker maar ook Baie hard, but I'll be back
2026-11-08 17:43:11
0
lvdl123
LiezelvdL123@ :
Well done! Jy praat min oor jou hardloop en training. Sal meer van dit wil hoor🌸
2026-11-08 10:56:40
0
angelique.an
Ang :
trots op jou🥰🥰
2026-11-08 21:02:52
1
esterbritz
Ester :
Well done 🌹
2026-11-08 23:14:15
1
annelouw
ANNE LOUW :
congratulations 🎊
2026-11-08 12:07:06
1
yolandalourens040480
Yolanda Lourens :
Jyt v my een vd mooiste stories op TT❤️
2026-11-08 10:37:48
1
jaydene.koen
Jaydene Koen :
Well done!! Ek het my eerste 21 gedoen gister by Kaapsehoop. Wat ‘n lekker race.
2026-11-08 10:54:34
1
suzrentzke
SuzanneRentzke💫 :
My eerste marathon was Kaapse Hoop en ook in die reën
2026-11-08 09:59:39
4
morne_pretorius
Morné :
Dit was lekker ek en Sussie het dit geniet….Al het ons gery en dit baie gereën het, Well done my liefste, jy is n Yster😘😘😘😘
2026-11-08 13:40:11
1
kyleluvsmm
Kyle :
Mooi Tannie hou so aan ❤️❤️❤️
2026-11-08 09:48:41
1
nassie555
Alexandra(Nassie) :
well done girla......
2026-11-09 09:10:41
1
To see more videos from user @glowing_dandelion_, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About