Jy hoef niks aan ander te verduidelik ons is net bly om jo weer te sien en te sien jys ok. Ons jo gemis
2026-11-08 12:25:42
7
Norma Jansen Van Rensburg :
Dankie vir die resep....hoeveel melk het jy by gevoeg[Heart gesture][Heart gesture]
2026-11-08 13:52:10
0
Maria Oneale :
So bly jy is terug!!!! 🥰
2026-11-08 12:56:48
4
nicolettecoetzer :
maak myne netso, ek is maar n ou tannie 74. maar ek het net een verandering. ek skei my eiers, en maak my deeg net met die geel, as ek dit klaar gedoen het, klits ek my eierwitte styf en roer dit indie deegmengsel. nog nooit een gekry wat n flop wasni. en jou pannekoek is heerlik sag.
2026-11-08 15:58:30
0
Lizzy :
so bly om jou weer te sien🥰🥰🥰
2026-11-09 13:43:27
0
Sandra Potgieter :
ons kry koud verwag 1ste sneeustorm volgende week..kyk lekker na j videos van Amerika New York State 😊
2026-11-09 01:56:55
0
manette :
Het jou plasings gemis!! 🌷 Warmbad was 37 grade!!
2026-11-08 19:13:29
0
Amanda Meyer :
Hi dit reen te lekker in Newcastle Natal. .het jou so gemis .as ek af is dan moet ek net na jou luister en jy maak my beter voel jy is net n baie geseende vrou
2026-11-08 17:23:02
0
Lizelle :
Bly jy is terug…. Sterkte daar❤️
2026-11-09 06:02:43
0
Elsabe Otto :
Dit lyk heerlik. Ag sussie is te pragtig baie geluk met jou aanneming 🙏🤗
2026-11-08 17:32:57
1
Mia :
njammies love pannekoek!!!😋
2026-11-08 16:26:23
0
Yolanda :
Jou so gemis!
2026-11-09 16:59:46
0
online Marie🥰😘❤️🩹 :
Heerlik
2026-11-09 05:46:32
0
Okkie Ketties :
2026-11-08 13:50:29
0
Amanda Meyer :
hoe lank het jou hare geword al
2026-11-08 17:24:09
0
💥Christo💥 :
Bly om vir jou te sien.
2026-11-09 22:40:41
0
vionaroseg :
2026-11-08 13:00:55
0
nicolettecoetzer :
kap die pan met jou ander hand liggies en dan flop jy hom.
2026-11-08 16:02:17
0
oggies34 :
❤️❤️❤️
2026-11-09 13:40:05
0
Sea Side Rentals :
[Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-11-08 15:25:08
0
Judy :
🌹🌹🌹
2026-11-08 15:00:41
0
Theresa Draai :
@❤️❤️❤️
2026-11-08 15:45:14
0
To see more videos from user @wat_is_op_jou_tafel, please go to the Tikwm
homepage.