@face.it.girl: Dis vreemd hoe die goed wat ons oor en oor vir onsself sê, later soos feite begin voel... En kyk, ons is almal human “Maar ek verstaan dit nie” “Hoe weet ek wat om te post?” “Ek is nie ’n social media mens nie” “Ek is nie goed met content nie “ En dis normaal om vrae te hê wanneer jy iets nuuts aanpak Maar dink daaroor... As jy heeltyd vir jouself sê hoekom iets nie kan werk nie... Hoe gaan jy ooit begin glo dat dit wel kan? Wat as jy die script bietjie draai? “Ek kan dit uitfigure” “Ek kan leer” “Ek hoef nie alles vandag te verstaan nie” Want dalk is die grootste ding wat jou terughou nie wat jy nog nie weet nie... Maar wat jy jouself laat glo oor wat jy kan leer Volgende week hou ons ’n Black Friday Money Flip workshop waar ons verskillende maniere gaan wys hoe jy social media kan gebruik om online income streams te begin bou → Comment WORKSHOP dan stuur ek vir jou meer info! Xoxo Nix

Nicola
Nicola
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 09 November 2026 16:13:09 GMT
605
23
6
4

Music

Download

Comments

salon.suhanelle
Salon Suhanelle :
heloo
2026-11-09 17:12:47
1
To see more videos from user @face.it.girl, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About