Bly jou kitter kat is okay🌸 Not sure if you are aware but Nivea has a fantastic tinted lip balm range. Saw on your ball video you mentioned you don’t wear lipstick. These are the ones I use. They’re really hydrating as well.
2026-11-09 22:25:28
0
the Saffa in Scotland :
Lois se eerste bloedtoets het hoë Glukose gewys. Ons was baie bekommerd! 2de toets vir diabetes was gelukkig negatief🫶ons moet haar nou net monitor en dan weer terug vat oor paar weke vir ‘n check up🤗
2026-11-09 20:54:01
15
💝Heidi💝 :
So bly sy is okay,ons een hond is diabetes,en nou moet sy oggend en aand gespuit word,maar sy is ook al oud.Mooi aand kind💝💝💝
2026-11-09 21:04:24
4
MariaBeaufie :
Bly Lois is fine❤️
2026-11-09 21:07:37
1
GleefulLee08 :
so bly kitties is ok!
Wanneer stel jy voor is die beste tyd om na die mark toe te gaan? ek was nog nooit nie en wil graag deur kom om toe koekeloer wat daar is![Red heart]
2026-11-09 21:40:26
0
QueenB🐝 :
Megs, jy moet vir ons kom kuier in Namibia♥️♥️
2026-11-09 22:15:29
0
Renthia Stander :
Hey Meghan gee bietjie update op daai shampoo en Conditioner wat jy gekoop het asb
2026-11-09 22:03:39
0
Rina Van Staden :
Sy is so mooi😍😍
2026-11-09 21:24:03
0
Patito :
goeie naanf
2026-11-09 20:59:28
0
Lee Anne Von Rauenst :
pragtige flooofy
2026-11-09 21:06:31
0
✩✦❦✝️ᨰׁׅꪱׁׁׁׅׅׅ݊ꪀժׁׅ݊✝✝️❦✯✦ :
earlyyyyy
2026-11-09 21:02:33
0
Judy-Lee :
2026-11-09 21:25:03
0
RAYNESIA 💕 :
❤️❤️
2026-11-09 21:04:54
0
Frikkie :
😁🙌🏼
2026-11-09 20:59:31
0
💙❣️Marilize❣️💙#VDM :
🥰🥰🥰
2026-11-09 21:42:06
0
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm
homepage.