@hansovanlifesa: November 2026 Leentjiesklip, Langebaan Ons het baie lekker saam met die kinders en familie gekuier maar die tyd was min en daar is baie mense. In n neutedop, ons het die kuier afgeskop met n ete by die Strandloper. Die volgende môre is ons Shark Bay toe en daarna het ons gaan eet by die Watergat. Episode 1... Strandloper #hansovanlife #langebaan #Leentjiesklip #familytime #westcoast