@pastorbrendastlm: 💍❤️ Het jy dalk jouself in jou huwelik verloor? Wat gebeur as jou man of vrou vandag besluit om weg te stap, of as jy jou huweliksmaat skielik aan die dood afstaan? Sal jy nog weet wie jy is? Daar is mense wat hulle hele identiteit, geluk en selfwaarde in hulle huweliksmaat gevind het. Sonder daardie persoon voel dit asof hulle nie meer weet hoe om aan te gaan nie. Die huwelik is 'n kosbare verbond voor God, maar jou huweliksmaat mag nooit die plek van God in jou lewe inneem nie. 🙏 ❤️ Wees lief vir jou huweliksmaat. Bou aan jou huwelik. Bid vir jou huwelik. Maar moenie jouself in die proses verloor nie. Jy is nie net iemand se man of vrou nie. Jy is eerstens 'n kind van God, met jou eie identiteit, waarde en doel. 🌸 📖 Genesis 2:24 | Efesiërs 5:21–25 | Psalm 139:23–24 #creatorsearchinsights #christentiktok #Marriage #divorce #idol @Trashinka Smythe @nadiavanwyk409 @✝️ZeldaSmit✝️ @🌻♡ Gwen ♡🌻 @mandisauerman🇿🇦

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 10 November 2026 16:32:05 GMT
6992
428
45
54

Music

Download

Comments

martinherbst715
Martin Herbst :
Se God nie jy sal een word nie my oorlede vrou is 18 jaar oorlede....en om na haar te verlang is nie afgodery nie
2026-11-10 17:01:09
1
bluebear197
Gert Q STARS :
Goeie naand daat is n ander profiel wat my gefollow het wat ook jou naam is
2026-11-10 16:44:37
0
stefduraan
🕊️ Stef Big Show. 🇿🇦 :
Vandag presies 1 jaar terug is my vrou oorlede, en ja ek het haar bo alles gestel en nie gedink ek sal dit alleen kan maak nie. Ek het 'n Goddelike genesing gehad 31 Mei die jaar en van daar af baie nader aan God gekom en Hy is 1ste in my lewe nou.
2026-11-10 19:49:51
2
lucinda0750
lucinda :
ek is lucinda bid vir my my man is 3 maande uit huis uit
2026-11-10 19:07:30
1
engela.nagel
engela nagel :
Bid asb vir my huweluk ook asb
2026-11-11 11:20:38
1
barbara.perlman1
Tannie B :
Amen Pastor we are all guilty of this at some stage in our relationships even with our kids❤️🥰
2026-11-11 08:56:41
1
charmainemeyer795
Charmaine :
dis so waar
2026-11-19 03:49:21
1
gertprinsloo082
Gert Prinsloo :
Wonderlike mens [Pray]
2026-11-11 09:30:44
1
rose.melen.tea
Rose Melen Tea :
amen pastor bid vir Nora se huwelik🙏
2026-11-21 21:32:34
0
user95801750204
user95801750204 :
Ek Weet Nie Meer nie
2026-11-21 20:09:42
0
yvettedewet
💝Yvette💝 :
ek het vandag n week terug FREEDOM gekry. ek is weer myself. en eknis LIEF vir my MAKER
2026-11-10 20:18:47
1
user4583095123623j
felicia mom to 4 kids😘❤️🌺 :
ekt myself regtig verloor Om n man te Wil gehou het Ek ly an depressie en angstigheid deur hom Ek voel Soos een wat Nie hier in die wereld bestaan Nie Ek voel so verlore Ek Wil Gaan Vir skei want dot word net erger hy slaap baie uit en Kom dronk huistoe my kinders Kan ook Nie Meer dit vat as ons so stry en baklei Nie 24 Jaar het ek vir hom gegee Ek voel baie seer 😭😭😭
2026-11-18 10:29:34
0
trashinka
Trashinka Smythe :
Baie waar Pastoor. We have to put God first always
2026-11-10 16:41:21
1
user15377505792115
Vossie :
My vrou is nou 9 maande oorlede, en ek het geen vriend nie. Ek het hulle seker uit my lewe gedryf om eerder alleen voort te gaan om dat ek rou en nie belangstel om hulle te sien nie.
2026-11-13 13:08:32
0
jessica.muller47
Jessica Muller :
Dit is ek dai
2026-11-18 07:24:58
0
valeriecoetzee216
Val :
Pastoor bid my huwelik asb.
2026-11-15 20:30:56
0
user7265300952056
jessecavanzyl :
amen
2026-11-11 18:21:33
1
annajafta75
annajafta75 :
amen amen
2026-11-12 05:37:05
0
jaco3342
Diebergman😁 :
Neeeee ek salie ek moet maar dan dood gaan 😭😭😭
2026-11-11 07:42:03
0
joeyeueckermann
joeyeueckermann :
🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏Bid Vir Alle vroue en manne en ook vir my. Dankie pastoor❤️
2026-11-11 06:29:11
0
diannepel
diannepel :
Ek het so gevoel na ek my man 10 keer uitgevang het. maar werk daaraan en vind weer jouself
2026-11-28 12:42:07
0
dupdupleasis
Dup :
Amen
2026-11-11 13:02:51
0
natsm4
Nats :
Baie waar, veral as jy in n baie lang verhouding was
2026-11-11 10:27:36
0
user3121011670485
Amanda :
2026-11-11 08:32:43
0
mr_wynand23
Wynand Coetzee Official :
2026-11-10 17:46:33
0
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About