@dirk_vd_westhuizen: Wat van 7 onvergeetlike nagte op ’n tropiese eiland, met son, see, wit sandstrande, heerlike kos, yskoue cocktails en natuurlik goeie geselskap? Kom beleef die paradys saam met my! ❤️ Van 15–22 Mei 2027 nooi ek jou vir 'n onvergeetlike eilandwegbreek by die luukse Hotel Riu Jambo in Zanzibar! ✈️ SLEGS R28 000 PER PERSOON 🥂 R56 000 PER PAARTJIE En die beste deel? Die prys sluit alles in: Retourvlugte 7 nagte se luukse verblyf Alle etes Alle drankies 🌴 NET 20 PAARTJIES KAN SAAMKOM! Dis jou kans om ’n bietjie weg te breek, nuwe herinneringe te maak en die lewe behoorlik te geniet! Plekke is beperk, so moenie te lank wag nie. Bespreek vandag nog jou plekkie in die paradys! 🏝️ 📩 Vir Besprekings kontak Lianné by: E-pos: [email protected] WhatsApp: 071 891 4500 Zanzibar wag… en hierdie een wil jy nie misloop nie! 🌊☀️