@roelfcraigstaanop: Jy bid vir vrug… maar wat moet jy neerlê? Wat as dit waaraan jy vasklou, jou keer om die vrug te dra waarvoor jy bid? Jou trots. Jou gemak. Jou behoefte om altyd in beheer te wees. 📖 In Johannes 12:24 sê Yeshua dat as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, dit alleen bly. Maar as dit sterf, dra dit veel vrug. Hy praat eerstens van Sy eie dood. En dan roep Hy ons om Hom te volg. Ons bid: “Vader, gebruik my!” Maar wat as gehoorsaamheid jou iets kos? Om eerste jammer te sê. Om te vergewe. Om jou eie plan neer te lê. Om tyd te maak vir iemand wat moet leer wat jy reeds ontvang het. Wat Vader jou geleer het, kan deur jou ook iemand anders se lewe verander! 🌱 In 2 Timoteus 2:2 leer Paulus ons om dit wat ons ontvang het aan getroue mense toe te vertrou, sodat hulle dit ook aan ander kan leer. Dít is vrug wat verder groei! 🎯 Wie gaan jy hierdie week help om Yeshua te volg? 📲 Stuur hierdie video vir daardie persoon en vra: “Sal jy hierdie week saam met my Bybel lees?” 🫱🏼‍🫲🏻 Wil jy deel word van die STAANOP-gemeenskap? Kommentaar “STAANOP” en ons stuur graag vir jou meer inligting oor hoe jy betrokke kan raak.

Roelf Craig-StaanOp (Amptelik)
Roelf Craig-StaanOp (Amptelik)
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 11 November 2026 17:39:29 GMT
3917
1311
9
4

Music

Download

Comments

wvandyk3
Willem Natuur en Grappe :
[Pray][Pray][Pray][Pray][Pray][Pray][Fire][Fire][Fire]👏👏👏🤝🤝🤝🙏🙏🙏🙏🔥🔥💞💞💞
2026-11-11 17:44:18
1
johannaude
johan :
amen and amen 🙏🙏🙏🙏🙏
2026-11-11 17:44:45
1
roline.matthee8
roline matthee :
AMEN 🙏
2026-11-12 18:14:19
0
super.pas4
Super Pa's :
amen en amen!!!
2026-11-12 14:05:27
0
user791433118467984
user79143311846798 Lilly :
2026-11-12 18:45:00
0
gogga_72
Petro Olivier :
2026-11-11 18:48:09
1
hardusdelange
Hardus De Lange :
Amen 🙏🙏
2026-11-11 18:04:24
1
wvandyk3
Willem Natuur en Grappe :
[Pray][Pray][Pray]
2026-11-11 17:44:26
1
kingjoy2031
itz favour :
my dear friend have you accepted Jesus as your Lord and personal savior Jesus is coming very soon
2026-11-12 14:19:59
0
To see more videos from user @roelfcraigstaanop, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About