@weshare.rustenbur: Rustenburg, is julle reg vir ’n aand waar jou maag seer lag en jou trane loop? Doring Draad kom kuier by Die Quelle, Kroondal! Los die stres, vergeet van môre en bring jou lagspiere saam! Hierdie is nie sommer net nóg ’n aand uit nie… dis ’n aand vol skerp grappies, lekker kuier en hope pret! 🤣 📅 4 Desember 2026 ⏰ 18:30 🎟️ Kaartjies: R150 per persoon 🍺 1 GRATIS bier by jou kaartjie ingesluit! 🍹 Specials op ’n verskeidenheid drankies!

Weshare  Rustenburg
Weshare Rustenburg
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 13 November 2026 07:28:56 GMT
227
2
0
0

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @weshare.rustenbur, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About