Hii ek wil soo graag dit doen maar eks n diabeet tiepe 1 en ek het geen idee of hulle my nogsteeds sal an vaar nie. Weet jy dalk enige iets?
2026-11-14 06:40:36
0
ingeborgh89 :
Hoe lank vat ‘n green card?
2026-11-14 05:52:48
0
Mr Whags :
wow n afrikaanse usa army girl 🙏
hoe spreek hulle jo van uit 🤣
2026-11-14 05:30:18
2
Jodie⛸️ :
Ahhh great dankie!!! En ja, ons Sal love om te hoor soos hoe bootcamp was soos bring jy jou eie toiletries and stuff en soos jy gesê het jou eie experiences en ervarings ❤️🤘
2026-11-13 20:03:05
1
Jonny_Diezel :
Dit is seker n baie opwinde tyd om daar te wees en die sterkste weermag by aan te sluit......ek hoop jy maak n lewe daar vir jou,daar is verskrikklike baie geleenthede daar
2026-11-13 20:06:53
1
jeandre123 :
en as ek van sout afrieka is hou mak ek dan ok dit soo te doen
2026-11-14 06:54:04
0
DC :
nee dai foon is ongehoorsaam
2026-11-14 06:00:07
0
Chrisna de Necker :
Hoe was die training?? Was dit rof? En hoe is die salaris goed?
2026-11-14 05:03:54
0
R@ven :
as ek dit geweet het, het ek die US gejoin. SA Army het my vir 6 jaar reject. eks nou te oud. maar asb inspireer die volg generasie 🫡
2026-11-14 03:33:05
0
JADĒ_07 :
hoe is die training
2026-11-13 20:07:50
1
🌻🌻cornel🌻🌻 :
as ek mag vra wat is jou pos ?
2026-11-13 22:32:54
0
Johann :
Ma moet jy soos Famielie het daai kant om a groen kaart te kan kry of hoe as ek mag vra?
2026-11-14 01:53:56
0
𝐿𝑢𝑎𝑛𝑑𝑟𝑒_𝑁𝑒𝑙𝑙 :
wat gebeur as jy bv. jou knieg se ligmente geskeur het en dit het nie gerecover nie en jy het ook nie gegaan vir n operasie nie?
2026-11-13 19:28:50
0
Banteringbard :
annoying video drops
2026-11-13 22:11:30
0
Freek Van zyl :
Ek weet Al's
2026-11-14 03:21:58
0
Kim Cash :
How was the Bootcamp
2026-11-13 22:53:12
0
𝕮𝖍𝖆𝖗𝖒𝖊𝖎𝖓🔹 :
OK cool 👍🏻
2026-11-14 01:09:53
0
Delance Rossouw :
is daar n website waar mens kan aansoek doen?
2026-11-14 08:25:41
0
M Scholtz :
been there am done with it 87
2026-11-13 21:22:13
0
............... :
whats the age group that you must be to could join
2026-11-14 05:32:40
0
Mon. :
what made you want to join the army?
2026-11-13 21:48:13
0
Warrior.Girl.1334 :
isdaar n sekere ouderdom wat jy moet wees as jy recruit wil word.?
2026-11-13 18:46:06
1
user6583354498085 :
Ons is wit onthou?
2026-11-14 05:36:37
0
Freek Van zyl :
ja maar jy Moet u gr 12 het
2026-11-14 03:21:31
0
To see more videos from user @1nonly.cailin, please go to the Tikwm
homepage.