@wilmeriswart: Kan ek aanhou om hierdie tandepasta te gebruik ?#justwilla @Aiwibi South Africa

@wilmeriswart
@wilmeriswart
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 15 November 2026 17:05:38 GMT
29590
1156
38
14

Music

Download

Comments

theresa26265
🐾🐾Theresa🐾🐾 :
kan ek vra daai maak n mens kry doeke en wipes waar koop n mens dit asb dankie
2026-11-15 17:41:29
0
mammabeertjie02
✨🧋MammaBeertjie🧋✨ :
Pure beginnings - en hulle mag dit sluk 🌸
2026-11-15 18:25:39
6
lizemetnz
Lize met ‘n Z :
Jou brein is korrek 👌🏻
2026-11-15 17:22:20
16
lorrainevos3
lorrainevos3 :
pure beginnings. Jy kry by dischem of baby city.
2026-11-15 18:36:06
3
shanevanniekerk2
Shané van Niekerk :
Ek gebruik Aquafresh se 0-2 jaar vandat my dogtertjie begin tandjies kry het en gebruik ook nou Colgate 2-5 jaar as ek nie Aquafresh kry nie
2026-11-15 17:58:30
2
hatfieldduif
HatfieldDuif :
Ons gebruik Nuby Baby Tooth paste. Dit is veilig om te sluk. Op ń ander noot, hoe sê ek vir my 7 maande baba om stil te sit vir 3 minute, en moenie sluk nie. Alles gaan klaar mond toe.
2026-11-15 18:52:27
2
biancabotha821
Binxi :
My dentist told me the Sensodyn is fine to swallow
2026-11-16 17:44:12
0
_bridget.09_
Bridget :
ons gebruik aquafresh se 0 maande tande paste en dit werk amazing my dogtertjie is al 3 en syt op 3 maande ha eerste tand gehad toe ons negin dit gebruik het en het geen probleme nie my seuntjie ook hy is al 10 maande en ons gebruik dit met hom ook al van die begin af ek gebruik geen ander tande paste nie
2026-11-16 19:14:50
1
marilize0
Marilize :
Ag nee wat, alle kinders sluk dit in. 🩵
2026-11-16 05:16:12
1
larabekley
Lara :
Xgel is great asb gaan lees daaroor babas bejaardes alml kan dt gebruik veilig
2026-11-16 19:21:43
1
kasea50
Karin 💖 🇿🇦 :
Sodra hulle tande het ja.. Enige tandepaste is fine, maar fluoride is goed vir hulle en dis nodig, so ek het nooit fluoride free gedoen nie... Omdat mens so min gebruik (my seuntjie id 4 en ek gebruik nogsteeds min), gaan fluoride niks aan hulle doen nie. Ek gebruik nog altyd die Jordan een, dis strawberry flavour. My seuntjie hou niks van mint nie. Ons borsel nogsteeds nie 3min nie en hy spoeg ook nie uit nie. Jy gebruik so min, dis fine.
2026-11-17 13:18:54
1
kayla_van_coller
KaylavanColler_xoxo :
My seuntjie is nou n jaar en ek gebruik Pure se gentle berry en hy love dit ❤️
2026-11-15 17:26:28
0
ajordaantjie
Alicia Jordaan :
2026-11-17 10:05:03
0
karinabooyse
Karina B :
Sensodyne sinne😊
2026-11-15 17:59:52
1
blooming.photography23
Zahnique // Life after Loss 👼 :
My seuntjie gebruik die en dit werk wonders
2026-11-20 19:30:33
0
jellybnita
jellybnita :
Kan ek net sê, daai maak is nie eens rerig gewild beskikbaar in Aus nie😅
2026-11-16 21:51:00
0
cassey_911
Cassey_01🌻💛 :
Ek gebruik Aquafresh sin, my dogtertjie hou van die smaak.
2026-11-16 06:07:30
0
leandreedwards
Leandré @ Aura & Essence 🖤✨ :
GelX 🫶🏻😌
2026-11-21 08:35:14
0
cherisefourie91
Cherise Fourie :
My seuntjie is nou 9 maande en ek gebruik Pure beginnings se gentle berry.
2026-11-15 17:32:28
0
annabell608
Annabelle 🦉 :
pure beginnings organic baby werk vir my en is veilig om in te sluk
2026-11-15 18:12:02
0
buitzzn
Liez :
Good weg
2026-11-15 17:33:05
0
aliciawernich7
Alicia :
van my seuntjie ook sy eerste tand het het ek Aquafresh vir die kinders gebruik en gebruik dit nou nog
2026-11-27 08:58:31
0
dineqii11
🖤Claudine Nienaber🖤 :
ons tandarts het gese die pure brand van clicks is nie goed genoeg vir die tande nie dit haal nie al die plaak af nie
2026-11-15 18:56:43
0
ella_haensel
Elané Haensel :
XGel 🎉
2026-11-15 18:53:14
0
riette_b
Riette Theunissen :
oral B en Jordan wat mens by checkers kry het n no rinse tandepaste. Dit is swollow safe en die Jordan een pro lekker soos strawberries.
2026-11-15 18:31:58
0
To see more videos from user @wilmeriswart, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About