@pastorbrendastlm: Replying to @georgina.conradie

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 15 November 2026 17:28:58 GMT
11675
491
89
12

Music

Download

Comments

miempie271
Naomi | Reach Beyond You :
Ek het haar by my boetie se begrafnis in lewende lywe gesien. sy is beautiful vanself
2026-11-15 19:12:12
6
elmariekotze5
ElmarieKotze :
[Laughing][Laughing][Laughing][Laughing]o nee, ek verstaan nie. Het mense niks beter om te doen.
2026-11-15 17:45:16
3
symooiste1961
Elize v Barkenhuizen :
Almal gebruik filters. Maak nie saak nie. Pastoor Brenda is pragtig binne en buite. Dankie vir al jou boodskappe ek wardeer jou.
2026-11-16 06:00:33
2
geralpattins
geraldene 🌞🇿🇦 :
ek kan nou nie help om te lag nie pastoor maar jy het daai persoon goed reg gestel. Jou woord het baie betekenis hier.😊
2026-11-16 14:32:11
5
cecilialategan1
Cecilia :
jaloesie is not Baie belike ding! Kan ons vir die around bid?
2026-11-15 17:49:13
2
annelien.smith
Annelien Smith :
mre pastoor ek geniet jou preke so laat hulle net verby scroll hulle is vieslike mense
2026-11-16 06:12:20
2
shannana67
Charmaine Botha :
By hulle wat judge want hulle moet luister wat jy se God het jou gestuur Om vir ons te kom vertel Om nooit op te gee op God se woord nie👌 dankie Baie vir jou boodskapies wardeer dit baie
2026-11-22 18:45:16
2
ansi.pypers.fouri
elizabeth lily :
Mens kry nie eers meer 5c nie
2026-11-15 18:07:28
0
user8442468008360
Elize :
Jy is pragtig sonder of geen filter jy lyk elke dag stunning jy trek mooi aan en is baie netjies op jouself. En is jy nou daar om te kyk of daar filters op het of nie of is jy daar om te luister na die boodskap.
2026-11-16 12:35:57
3
mandiemostert
Mandie :
solank jy net lief is vir die Here maak niks anders saak nie....ek LOVE jou boodskappe, dit beteken baie vir my altyd 🥰
2026-11-16 12:41:10
3
natsm4
Nats :
Pastoor is pragtig van binne en buite en n hart van Goud. Ek het haar self in persoon ontmoet.
2026-11-16 19:20:27
3
ovs7401
ovs7401 :
Sorry ek.......
2026-11-15 18:24:22
0
dee78163
Dee :
Pastoor jy is so n pragtige mens, ek luister baie na jou woorde ek vergeet om te kyk vir die filter😍🙏🏻
2026-11-16 10:52:04
1
annie19851
🇿🇦Anna-mart🇿🇦 :
ja is waar kyk vir ds.farren sy is n ds. maar is steeds fancy!. Al is jy wat okal jy bly steeds mens.
2026-11-18 08:04:41
1
shirleypietersen6
shirls :
Dus waar ,dit gaan oor die Woord van God 🙏
2026-11-16 17:31:40
1
corne.etchells
Corne Etchells :
Daar is niks met Pastoor se voorkons verkeerd nie . Ek dink Pastoor is mooi . En as Pastoor n filter wil opsit , is dit omdat Pastoor beskeie is : Pastoor lyk selfs beter sonder dit . En nee , ek sien die mens , nie die vrou nie . Dankie vir Pastoor se ondersteuning en hulp uit Pastoor se hart uit . Ek wens ek het Pastoor se geduld gehad met sulke mense .
2026-11-16 02:43:35
2
muriel3562
Muriel :
you go girl
2026-11-15 21:39:14
1
shereyan0
Dana :
Goeiemore Pastoor gelukkig kan ek eerlik sê ek fokus neer op jou stem en woorde😁maar jy is van binne so n mooi mens dat dit na buite uitstraal 🌹. Dis hartseer hoe mense meer op die uiterlikheid fokus as die mens self .Mag elk1 hier n geseende daggie hê 🌹
2026-11-16 03:43:04
1
christa5903
Christa5903 :
Filter of nie filter nie, my ore het nie n filter as ek na jou luister nie. Jou boodskappe praat met my Pastoor.
2026-11-15 21:58:54
1
lisacordier2
Life with Lisa :
filters op die app is daar om gebruik te word ....
2026-11-16 05:17:37
1
anthonyfick
Ficky :
Pastoor jys pragtig 👀
2026-11-15 17:36:50
2
minitarodrigues51
minita :
You are so right P. Brenda❤️
2026-11-15 19:05:36
1
biancageyser13
🎗Bianca Geyser🎗️ :
Dis so waar Pastoor, ons kan net vir hulle bid🙏🏼💜 ek gebruik ook nou en Dan n filter aan. Baie liefde Pastoor🥰🤗💜🙏🏼
2026-11-15 21:20:41
1
adri15544
adri :
jy is Jesus se prinses die Heilige Gees sal jou sè waar jy verkeerd aantrek of make up sit blessings brenda ⚘🙏
2026-11-15 18:33:01
1
1234cinde75
C🌷I🌷N🌷D🌷E :
Jy is n pragtige mens pastoor ek geniet jou videos 🙏🙏🙏
2026-11-15 18:35:38
1
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About