How could a forget the Chrispy onion a criminal 🤣🤣
2026-11-22 04:45:09
0
Brian Jaftha :
hoe werk die stoof top. ek is confused. dit lyk jy kook op jou counter?
2026-11-15 21:07:49
4
Snowflake 🤍 :
Jou hare is gorgeous!
2026-11-15 19:55:57
5
Cedric Mossie :
meisie Hu kook jy op n mat
2026-11-16 20:51:26
7
Tracy :
Wat het jy met jou hare gedoen lately dit lyk great
2026-11-15 19:16:03
51
Adél van Rensburg :
Ekt nog nooit paprika gebruik met my kos nie, watse smaak gee dit?
2026-11-15 19:20:42
14
🇿🇦Dars🇿🇦®️ :
ek het vir jou n goeie trick met daai spinach....maak dit baie meer op die maniet
2026-11-18 03:25:35
0
Zayyaan Cooper :
off topic but your hair looks very nice 🤣❤️
2026-11-15 20:11:31
3
Susan de Klerk :
Lekker boere kos wat jy maak 😋😋
wie help jou met die skottelgoed was??
2026-11-15 21:52:24
5
saffamom :
Rooi Wyn?
2026-11-16 03:40:55
2
B. :
OMS DIE HARE IS GIVING!
2026-11-15 19:19:56
3
Yvonne Appolis :
caught myself saying ''n poepseltjie olie' and my son looked at me weird🤣🤣 cause his Afrikaans is questionable 🤔 🤣
2026-11-17 18:12:17
1
julianahawkins161 :
Ag nee nou was ek alweer laat vir ete..😳
2026-11-15 19:27:16
2
beau469 :
wat kan ek gebruik in SA soort gelyk aan dai gravy korrels
2026-11-16 04:33:36
2
Darryl Smit 👾🇿🇦 :
lyk baie nice
2026-11-15 19:56:33
2
🌻Lizelia🌻 :
Joh dit lyk vrek lekker
2026-11-16 06:21:13
2
Zinkles :
Hare is stunning ❤️❤️
2026-11-15 19:23:17
0
🎀Gracie Hendricks 🎀🧬 :
hello lief verskriklik lief Vir jou kook videos Ek Sien jy gebryk spec altyd maar Ek wou graag Weet maak Jy Geen Ander pork dishes Nie so ietsie met pork roast deel graag met ons
2026-11-16 03:32:24
1
nella :
hair is on pont🥰
2026-11-15 21:52:47
1
MISS GYSMAN :
Baie heerlik
2026-11-16 05:23:08
1
KarinErnst :
Eerste ooit😍😍😍
2026-11-15 19:11:31
3
Björncé :
Hoe proe n parsnip 🤔
2026-11-15 19:20:29
2
sonetdiergaardt :
Yummy 😋
2026-11-19 18:02:32
0
skyler_nextdoor🐊💎 :
jy moet lat wejandre een weer sondag kos maak sodat jy kn weet wat kines wil he lol
2026-11-20 18:05:56
0
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm
homepage.