@pastorbrendastlm: #PsBrenda #creatorsearchinsights #christaintok #marriage #abuse

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 16 November 2026 04:30:35 GMT
14370
698
57
152

Music

Download

Comments

user4160662944524
user4160662944524 :
dis my storie
2026-11-28 11:51:28
0
trashinka
Trashinka Smythe :
manipulation, afbreuk, sleg SE, is Als deel van mishandeling. Om mens te ignoreer ook
2026-11-16 05:21:50
6
liz.liebs
Liz Liebs :
Hy was insecure met homself en hyt dit net reflect , vat n vrou n rukkie om agter te kom die fout le nie by haar nie.
2026-11-16 08:49:08
2
jessica.muller47
Jessica Muller :
As ek nee se dan gaan by na ander vrouens toe
2026-11-16 08:27:53
1
biancageyser13
🎗Bianca Geyser🎗️ :
Amen Pastor dit is so waar💜🙏🏼🔥 ek weet Hoe dit voel nog voor ek geslaan was het my ex man my altyd so beheer en af gebreek en geisolate van almal af. Hy het tot my elke beweeging getrak om seker te maak ek is waar ek sê ek is. Dit het n groot impak oor hoe ons as mense ons self sien, eks so dankbaar die Here het my hier uit gehaal. 🙌🏻🙏🏼🤗 Ek sien uit vir hierdie amazing weg breek naweek, die Here gaan groot dinge doen daai naweek. 🥰🔥 Pastoor is n wonderlike Pastoor en vrou van God, mag Pappa Vader Pastoor ryklik seën. Baie liefde🥰💜🙏🏼🌸
2026-11-16 05:33:31
1
muriel9575
muriel :
verbal abuse is ook abuse. dit hoef nie fisies te wees nie.
2026-11-16 17:51:24
2
maraai34
MARAAI :
dit is waar kan ek jou iets vra my seun se vrou behandel hom sleg en die kinders sy is elke dag op computer hy werk skofte as hy by huis kom moet hy die kinders kos gee wat kan hy doen
2026-11-24 17:25:42
0
user633373809189
Hendrien fearless queen :
Brenda ek sit in die alles wat jy se en ek is moeg
2026-11-16 13:02:25
1
melanie.holtzhaus2
MInfinite Marketing 0725694713 :
dankie Brenda vir jou boodskap
2026-11-19 05:13:56
1
annelien.smith
Annelien Smith :
pastoor ek weet hoe dit voel pastoor is mooi vrou
2026-11-16 06:35:38
2
spy.cat89
spy cat :
Dit is die waarheid wat jy sê.God was nooit teenwoordig in ons huwelik gewees nie.Wil graag my huwelik red, man wil glad nie verantwoordelikheid neem nie.Bid dat die Here vir my ń boodskap kan stuur om te sê wat ek moet doen.
2026-11-21 07:28:46
1
heleenventer23
Heleen :
waarheid.Veral as hy dink "Ek is"
2026-11-16 13:46:11
2
christovanrensbur5
christo :
wat is dit om net stil te bly is dit ook mishandel. dit slaan nogals diep ne
2026-11-16 22:07:47
0
barbara.perlman1
Tannie B :
Sticks and stones can break your bones BUT words DO HURT. Thank You Lord that i know my identity in You❤️
2026-11-16 19:14:10
2
nokkie.123
Hannes :
Amen baie mooi dankie pastoor
2026-11-17 03:56:41
1
sarahlee_ellis_1
❤️Sarah-lee Ellis❤️ :
sjoe !!! eina di raak diep .. danki vir di 🥺
2026-11-16 18:37:16
1
catrientheunissen
catrientheunissen :
so waar
2026-11-16 15:00:48
1
chessy.lulla
chessy lulla :
Amen 🙌🙌🙌🙌
2026-11-16 09:59:10
1
liefie2946
liefie :
klink bekend
2026-11-16 19:01:01
1
margaret.snyders7
Margaret Snyders :
Waarheid
2026-11-16 15:48:22
1
hannes.le.roux03
Hannes Le roux :
Amen baie mooi dankie pastoor
2026-11-16 07:29:31
1
ruzette3
Ruzette :
Jip, dit al alles beleef!!!
2026-11-28 20:30:41
0
user9129341973594
sunshine :
story of my life nie alles nie die eeste gedeelte🥹
2026-11-24 17:57:47
0
zelliekc
zellie :
presies waardeur ek gaan. nie in n position om uit situasie te Kom.
2026-11-27 00:34:08
0
fienie.buckle
Fienie Buckle :
amen
2026-11-25 14:19:15
1
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About