Kapenaar hier. Kan nie glo dis hoe goedkoop so plek daar is nie. Dis wat n woonstel kos in ń okay area hier.
2026-11-16 11:46:53
5
danieduplessis166 :
Geen Estate is 100% veilig nie
2026-11-17 07:07:48
6
BiancaWillemse :
Ahhh julle is lucky om julle eie inspeksteurs te he, sou my lewe makliker maak😂
2026-11-16 17:35:32
1
😏🦥Nico_official🦥😏 :
🙂🙂 wag wie sluit nie hulle deur. haibo 😂. grappie ek doen ook nie. bly in n estate 🙂🙂
2026-11-16 15:52:54
1
Brenden Smuts :
wow
2026-11-16 11:39:07
1
Grobbel :
so ek moet iemand ander se huis afbetaal teen 18100 randt per maand. lol !
2026-11-20 08:57:12
0
SD_Tuned :
kan netsowel die huis koop.
2026-11-18 15:00:18
0
Allan Hendrikz :
Mal duur
2026-11-20 07:22:26
0
BraWors777 :
smooth
2026-11-22 12:20:40
0
ANDRE DE VRIES :
MOOIE MENS
2026-11-17 12:11:43
0
Brenden Smuts :
nice plek
2026-11-16 11:39:55
1
AKR_MUSIEK :
dis die size van teranova by ons en kos jou 9000 pm en geen hond wat heel tyd blaf
2026-11-16 13:41:30
1
David Moss :
Jys nie ernstig nie😡 so based op die plek is dit R2000 n maand en die res is vir sekeriteit🤔 daars geen way in die universe dat so klein plek R18000 n maand kan wees nie!
2026-11-17 17:35:00
1
Hannes Myburg :
😉👌
2026-11-16 11:45:46
1
Neo :
🔥🔥🔥
2026-11-16 13:45:24
2
TC SPEED BOSS🚘🚘🚘🚘🚘😎😎👍 :
[Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-11-20 00:23:21
0
Dion :
🥰🥰🥰
2026-11-16 18:23:53
0
wesley@1978 :
verseker nie
2026-11-28 10:10:28
0
To see more videos from user @chene.woest, please go to the Tikwm
homepage.