@dance80s_90s:

AJ 🇿🇦✝️
AJ 🇿🇦✝️
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 17 November 2026 14:06:22 GMT
129070
5995
322
1734

Music

Download

Comments

pretorius1000
HKGK :
Ek was ook 'n kind wat niemand wou hê nie.
2026-11-17 19:30:57
92
yoli_1979
Zirk Lamprecht :
Ek was in Abraham Kriel Kinderhuis in Langlaagte en ek nie spyt ek was daar nie🥰🥰
2026-11-17 20:51:55
39
good.luck.jan0
God is good :
Ek het my vraag asb. Indien n kind so voel, hoeveel beïnvloed daardie gevoel as kind, jou grootmens jare ? Dis so bitter hartseer. 🥺
2026-11-17 23:58:26
22
gawieventer407
Gawie Venter :
Dankie my mater[Red heart]
2026-11-21 19:51:59
0
gottnikkie
♏️ Scorpio Nikkie 🦂 :
[Pray][Pray][Pray][Pray] dankie
2026-11-22 10:32:57
0
gunit950
Gervaise Minné :
My hart gaan uit na hierdie kinders .My ouers het altyd n seun van Oosterland kinderhuis in Despatch oor naweke en vakansie gaan kry om saam ons te bly. Sy naam was Flippie.Ons was dieselfde ouderdom . Ek is nou 56. Wonder of mens hom sal jsn opspoor.
2026-11-17 22:35:28
18
jp2fasz
Misses JR :
Ek was ook by so n kinder hys terwyl hule my biologiese pa gesoek ht😢😢😢
2026-11-17 19:21:36
18
alida.van.wyk
ALIDA VAN WYK :
Wonderlik Amen Ek was nie in 'n kinderhuis nie maar het tussen alcoholism en aanranding groot geword, maar die Here het my vasgehou en ek het die ander pad geloop.
2026-11-18 06:15:13
16
user5250248958844
user5250248958844 :
Baie.... Mooi.... Ons leef in Baie wrede wereld.... So veel gebroke mense . AL wat ons het is die Vader in die hemel....
2026-11-17 14:44:14
42
missmc08
Miss Mc :
My trane loop…
2026-11-18 16:28:03
5
antoinettecloete7
ou tannie :
Pragtig huil en glo storie HOE LOS N MA HAAR KIND EN VERDWYN NET GOD IS GROOT SY HAND. IS ALTYD OOR ONS 💕💕💕💕
2026-11-18 07:44:07
12
ccltherondriescher
CARISSA THERON-DRIESCHER(BOTES :
Ek was in Bremley kinderhuis in Pretoria Groenkloof. En ek is super bly ek was dit my die mens gemaak wat ek is en ek het nou nog kontak met my huis moeder en huis kinders 🥰
2026-11-18 06:02:19
19
lozannepienaar
LozannePienaar :
Kinderhuise.........brèèk my hart!
2026-11-17 20:02:52
20
vanillapodnailsstudio
Vanilla Pod Nails🌿🪷 :
Breek my hart in miljoene stukke😟😟😟😢😢😢😢
2026-11-17 16:48:51
20
graig433
graig :
Dis hartseer.. Ken daai gevoel.. Maar weet vir God is jy sy kind en ons Vader. Hy gee om🙏
2026-11-17 14:40:43
20
moeksie669
moeksie :
ek wens ek kan ook n kinderhuis oopmaak ..my grootste droom van kleintyd af
2026-11-19 07:56:36
6
melissabeukes86
MillyBee :
Hier staan ek tjank ek snot en trane. Dis 'n besonderse verhaal. Ag bid dat elke mens wat so alleen en vergete voel, God se teenwoordigheid in hul lewens beleef in die kleinste en grootste oomblikke. Ons dien 'n Almagtige, Alomteenwoordige, Alwetende Vader wat ons so lief het.
2026-11-19 16:13:08
5
lw13.1
Lizel :
As ma van ‘n 6 jarige breek die my hart. As ek dink hoe lief my kind my onvoorwaardelik het en die vertroue wat sy in my plaas elke dag. Daardie arme kind se hart moes so seer gewees het.
2026-11-17 21:32:44
9
patmanrob1
Robbie :
Jubilee Huis Boksburg 1965
2026-11-17 22:06:44
15
nellerineehlers1
Nellaq never back down♡♡ :
❤️❤️❤️. sjoe dis diep.. en bitterlik hartseer. wow God ken ons by die Naam.Dankie Abba Vader
2026-11-18 01:43:48
9
marius.saaiman7
Marius Saaiman :
Jo ons het so baie om voor dankbaar te wees,DANKIE JESUS !!!
2026-11-18 06:45:09
6
lizellebester0633688717
LizelleBester 0633688717 :
Dankie vir die deel van storie. Die boodskap wat jy gee is powerful. [Pray]
2026-11-18 06:02:56
7
user42383001990248
user Janice :
Devine. uncoditional love only Jesus can give you that ❤️love amen 🙏
2026-11-18 04:25:58
8
jolene.geldenhuys3
Jolene Geldenhuys :
so hartseer. Maar is so bly hy het die boek gaan haal mens weet nooit wie na jou kyk nie. God is altyd by jou
2026-11-17 16:26:09
13
bernadettewannenb
the truth that matters :
and the naughty boy school.. closing that was extremely bad....
2026-11-18 04:56:35
5
To see more videos from user @dance80s_90s, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About