@pastorbrendastlm: ⛪ EEN GOD, EEN GELOOF… MAAR HOEKOM SO BAIE KERKE? Ons het die NG Kerk, AGS, Volle Evangelie, Ou Apostoliese Kerk en soveel ander denominasies. Maar as ons almal dieselfde Bybel lees, hoekom verskil ons dan so baie? Die belangrikste vraag is nie aan watter kerk jy behoort nie, maar of dit wat jy daar geleer word, werklik volgens die Woord van God is! 📖🙏 Moenie net aanvaar wat 'n pastoor of kerkleier sê nie. Lees jou Bybel, toets die leerstellings aan die Skrif en vra die Heilige Gees vir onderskeiding. Dis nie die naam van jou kerk wat jou red nie. Dis Jesus Christus! ❤️✝️ #PastoorBrenda #ChristianTikTok #Jesus #fyppppppppppppppppppppppp #creatorsearchinsights
pastorbrendastlm
Region: ZA
Tuesday 17 November 2026 18:23:02 GMT
Music
Download
Comments
Uerika Redelinghuys :
Naand sê Pastoor glo dit gaan goed? Verduidelik vir ons die Kersfees groot geword dus Kersvader wat geskenkies bring, Kersboom en Kersboomversierings...
Geseënde aandjie
Baie dankie vir u woord..
2026-11-17 19:17:47
4
DJL48🇿🇦 :
Ek wonder hoe kan mense nie "doop" verstaan nie. As ek die beskuit in my koffie "doop" druk ek dit in, ek sprinkel dit nie met my vingers oor die beskuit nie😁...
2026-11-18 06:48:27
3
ICE 🇿🇦 :
Onthou jy maak deel uit van al daai verskillende kerke. Ek stem saam dat als moet teen die skrif getoets word.
2026-11-17 21:19:26
0
✝️mandisauerman✝️ :
Wow dankie vir hierdie video Pastoor dis baie insigewend.
2026-11-17 18:43:25
4
Mr Lee :
hoe ontvang mens die heilige Gees wat jy van praat?
2026-11-22 05:48:46
0
Gert Q STARS :
Die rede hoekom daar so baie verskillende kerke is, is omdat elkeen hulle eie sienswyse wil volg aangaande die Skrifte, maar ons moet almal kom tot die eenheid van die geloof kom.
die Bybel ( skrifte) is nie vir almal gegee om te verstaan nie
2026-11-18 12:20:42
2
Renier Meyer ❌️ :
Ek in die Hervormde Kerk & Ek was 1 keep saam n vriendin na haar Kerk toe, dit was regtig nie vir my nie waar ek uit gestap het. Hoe kan jy net aan iemand vat en die person Val neer en se die boose goed is uit jou ligaam en jy is gesond gemaak met Heilige Gees? Of so iets 🤔
2026-11-18 06:21:33
0
Morne Ferreira71 :
vandag se kerke is ni meer wat dit moet wees ni
2026-11-18 04:34:55
0
Bulletproof-Cowboy :
Baie mooi gese. Dit is presies wat ek dink. Dit is Waar jy ge maklik voel, Waar jy die gees voel. Ek gaan kerk toe omdat ek daar wil wees, nie omdat ek forseer is nie.
2026-11-27 10:20:15
1
✝️ZeldaSmit✝️ :
Baie dankie vir die verduideliking Pastoor dit help baie want die kerke leer mens nie dit nie. Mag die Here Pastoor ryklik seën vir dit wat Pastoor doen🙏🏼✝️💛
2026-11-17 18:36:57
2
Ruchen🇮🇹!! :
Maar tog se Hy daar sal vele Rondim gebou word Hy prt met Sy appostels voor Hy op gevaar het Dit was s Sy laaste gsprek met hulle
2026-11-18 09:22:33
0
Johan63 :
Dit is waar , Die problem is dat mense nie die beginsels van Bybel interpretation geleer word nie . Baie mense en pastore lees hul eie sieninge en philosophies in die Woord in en verkondig dit as dogma . Daar is sekere beginsels wat toegepas moet word om te verstaan wat God deur n sekere skrif of gedeelte vir ons wil se . Die belangrikste van hierdie beginsels is KONTEKS !
2026-11-18 02:49:36
0
yb vg :
Pastor jy is sooo reg
2026-11-18 08:37:22
1
JuanGrobler.777 :
Baie kerke is nie gefokus om die persoon se siel te red nie... onvergifnis is iets wat meer aangespreek moet word... sowel as hoe om geestelike oorlog te voer... sowel as die hemel en hel..
2026-11-19 06:14:58
1
shirls :
AMEN 🙏 Dus hoekom ek altyd u videos kyk,want dit gee my baie wysheid oor die Woord van God,baie dankie pastoor Brenda,mag God u met nog vele wysheid seen 🙏
2026-11-18 15:13:46
1
geppo :
Danki vi bybel les
2026-11-18 09:54:22
1
CHIEF :
amen 🙏
2026-11-17 18:37:28
1
Wynand Coetzee Official :
2026-11-17 18:43:06
1
user74667711269755 :
Paul said if he or even a angel from heaven preach a different gospel than the gospel they preached may he be accursed, the first Jewish Christians followed the WAY teachings, the Bible say of the WAY, that it was contemplated by God before the creation of earth and revealed at the right time. Just keep the commandments and you must have the holy spirit. Then ask Jesus what he wants you to do in addition to the commandments.
2026-11-18 11:37:14
1
John Henning :
Jy is wonderlik pastor
2026-11-17 18:38:26
1
🎗Bianca Geyser🎗️ :
Amen Pastoor Baie dankie vir die kragtig boodskap🙏🏼💜🔥.
Dit is so waar ons moet self die byble lees en verhouding te bou met die Here.
Dis hoekom ek dankbaar is eks is deel van S2LM want hier voel ek welkom en ek kan voel die Here is daar.🥰💜🌸✝️🤗
2026-11-17 18:46:06
1
ouma rita :
2026-11-17 21:04:21
1
Micheal Carolus :
Amen stem Saam met u bring n boodskap oor die weder geboorte
2026-11-18 07:24:20
1
Aletta Beukes :
pragtig!
2026-11-26 23:31:55
0
🌼lallie29🌼 :
2026-11-17 20:43:15
0
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm
homepage.