Maak vir hom 'n maatjie met biltong, droëwors en bier [Big LOL][Big LOL][Big LOL]
2026-11-18 07:37:55
0
Suzie * SAHM 💙 :
N lucky packet met al sy fav snacks en drink goedjies en selfs n funny geskenkie soos n onderbroek met jou gesig op ens
2026-11-18 17:08:16
0
🇳🇿🖤Tαʂʝα🖤🇿🇦 :
aaah dit is so special! ek het daai selfde coffee machine. Dit werk awesome!
2026-11-18 07:11:30
1
🥀jordannolte24🌻 :
Hoekom is dit Altyd so moeilik om vir hulle te shop ek sit in die sele boot want hy het klaar ales wat hy wou hê ek hardloop al uit ideas uit [Tears of joy]
2026-11-18 08:17:36
1
🐟🎣Mark.DanaBay1🎣🐟 :
Kry vir hom n vis stok
2026-11-18 18:32:15
0
💙Oulike_Kortgat*💃🕺* :
Dalk n fish finder vir sy boot
2026-11-18 08:15:20
0
Genevieve :
Dalk verdkillende koffie bone en geure dan kan hy sy koffie masjien lekker uit toets
2026-11-18 08:06:28
2
Ishmah Pienaar Clark :
Nou kan julle al die hairs sny EN late drink op dieselfde tyd😂
2026-11-18 14:05:25
0
Official.Struwie :
Ek soek ook so man🤣
2026-11-18 10:48:03
1
🎂Kristie 🧁Bakes🍰 :
Hou hy van cologne?
2026-11-18 07:06:14
1
𝑍𝑎𝑎𝑛 𝑉𝑎𝑛 𝑉𝑢𝑢𝑟𝑒𝑛🧉 :
Wat van n dashcam?
2026-11-18 12:42:46
0
Liesl Louw / 062 257 5257 :
lekker man. nou wat gaan jy vir hom kry? hou hy van messe?
2026-11-18 19:33:39
0
xEnA :
Gee vir hom nog n kind 🤣
2026-11-18 20:39:27
0
Okkie Ketties :
2026-11-18 13:51:37
1
Shelly :
Desdae vir mense wat alles het en bietjie vol stront is. Soek bietjie vir n experience gift inplaas van n object 🌸 beplan ietsie baie fun en special en dan is dit sy geskenk?
2026-11-18 16:51:14
0
Leanne :
😁😁😁
2026-11-18 11:08:26
0
To see more videos from user @tihana.barnard, please go to the Tikwm
homepage.