@pastorbrendastlm: #fyp #PsBrenda #christaintiktok #fyppppppppppppppppppppppp #PastoorBrenda

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 19 November 2026 08:21:25 GMT
24377
704
65
103

Music

Download

Comments

attie5515
attie :
Jul is almal Godsdienstig. Hou jul die gebooie? veral die 4de gebod! Sabbat is Saterdag.
2026-11-19 16:20:20
1
user80520941151333
user80520941151333 :
Wow! Dit was nou n Pragtige verduideliking. Dankie Pastoor!! Baie belangrik om te Bid vir Gees van Onderskeiding!! 🙏🙌
2026-11-19 12:37:00
5
whateveriwanna
. :
hoe raak ek van n bose ding ontslae in my kerel. daar is iets weird ami gang met hom. sy oe raak swart en hyt blou oe so uhmm ja en hy praat weird en anders dan weet hy van niks
2026-11-19 18:32:04
0
charmainevisagie7
Charmaine Visagie :
Amen🙏🙏Dankie Pastoor Brenda🙏🙏
2026-11-28 14:55:07
0
biancageyser13
🎗Bianca Geyser🎗️ :
Amen Pastoor 🙏🏼💜 Baie dankie Pastoor dit het soveel vrae beantwoord wat ek gehad het. Ek was ook jare terug in n kerk waar hulle my probeer om stamp het, toe was ek gesê ek val nie om nie want ek wil nie my geneesing aanvaar nie. Baie blessing, gebede en liefde vir Pastooe💜🥰🤗🙏🏼
2026-11-19 12:20:16
1
1969dirk1969
Dirk Weston916 :
o waw. ek was en is nog deur die heilige aangeraak en GOD die Vader het deur die heilige gees deur my gekomunikeer en het baie vra. dit het onlangse gebeur. Dankie daar is nou n paar vra wat beantwoord is. o JA interesant dit het met my gebeur in my huis terwyl ek n sitsoasie hanteer het met my 16 jarige stief Seun.
2026-11-19 11:36:10
1
johannesboshoff1
yb vg :
Pastoor jy is 100%korrek
2026-11-25 09:18:53
1
johanna18botes67
Moondropseyes :
Amen@Amen hallujah prys die Here Koning
2026-11-25 18:03:47
1
petro.olivier6
Petro Olivier :
Dis waar ek laat niemand handed op my lenie maar ek laat die pastoor of wie ook al vir my wil bid n mens weet nooit watse gees daai person in hom het nie
2026-11-19 17:41:50
1
user4191869176671
user4191869176671 :
Past u verduideliking is baie duidelik dankie
2026-11-24 19:37:13
0
ovs7401
ovs7401 :
Wow,Powerful Words,Amen.
2026-11-19 09:41:25
1
melanie.holtzhaus2
MInfinite Marketing 0725694713 :
baie dankie vir hierdie woord
2026-11-21 19:01:25
1
mercfan93
mercfan93 :
Kon dit nie beter myself gesê het nie. Baie dankie. Het my hele lewe pinkster grootgeword. Ek glo in die werking van Die Heilige Gees. Maar ek glo ook dat nie almal gaan omval as daar vir hulle gebid te word.
2026-11-19 20:01:15
1
juhan3105
Juhan :
Dankie Brenda 🥰🥰
2026-11-22 11:59:55
1
havie7900
Havie :
Baie lidmate van sekere kerk dominasies word geleer dat genesings en demoniese manifestasies net tydens die tyd van die apostels plaasgevind het en nie meer vandag nie.
2026-11-19 13:02:59
1
user87720440
Kobus Louw :
Amen
2026-11-19 10:30:04
1
wenerbronkhorst
Wener Bronkhorst :
Dankie vir die woord Pastoor.
2026-11-23 19:10:29
0
janakuhn36
janneman :
yes. amen
2026-11-26 18:57:09
0
user3121011670485
Amanda :
Dankie Pastoor 🙏 ❤️
2026-11-27 11:22:47
0
68johan0
johan68 :
ots all a mockery off God
2026-11-21 09:07:01
0
vanessaroos141
Vanessa Roos :
Amen
2026-11-21 07:42:27
0
biancaliebenberg3
Charlie Flicka :
en wat gebeur as hulle hande le en niks gebeur nie ? die persoon staan net regop
2026-11-20 17:29:17
0
wbmoller
Willie Moller :
Hi pastor Ek was op n slag in n charismatic kerk en het gegaan vir gebed. Ek het besluit dat ek nie sal oval nie want vir my was dit vreemd en n eerste keer. Die pastor het gebid en glad nie aan my geraak nie. Al wat ek kan sê met respek is: Wanneer die Here jou vat kan jy jou nie teensit nie want hy keer jou om. Eks mal oor jou woord wat jy bring en jys n pragtige mens. God bless you
2026-11-20 15:09:06
0
gavinjacobs007
gaan blaf :
en almal glo in alliance
2026-11-20 14:19:00
0
tony.tony4760
🏁Tony Toni 🚩🏴🏳🏁🏳🏴🚩🏁 :
amen
2026-11-19 08:48:53
0
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About