@pastorbrendastlm: #creatorsearchinsights #christiantiktok #gebed #PastoorBrenda #Jesus

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 20 November 2026 13:42:22 GMT
20902
1568
208
218

Music

Download

Comments

user2866142190819
Nadia :
Ja meer as een keer
2026-11-28 14:46:00
0
melli_g25
Melissa Giddings :
Honestly I sometimes feel like that. I don't feel like getting up because I'm so tired of my life. I've been struggling for 4 years in many ways, especially financially and sometimes ask myself when is it going to change. I don't know how I'm going to pay for bills next week but I know that God is going to do something and is faithful. I really needed to hear this today. I'm so grateful and happy that I came across your page because it's helped me a lot ✝️🫂
2026-11-20 22:08:01
5
ricardo21079
Ricardo 🇿🇦 :
Did you ever feel sooo low, that you woke up in hospital 3 days later with tears rolling down your face. You're not crying because you're alive, but you're crying because you're not dead. NO ONE WILL UNDERSTAND THAT FEELING. Please don't ask me more... I don't really talk about it.
2026-11-20 16:23:15
4
40angeliquemurray
Murray Angelique :
Ek voel so na my man oorlede was van end stage kidney failure 15 mnde terug. Ek en my man was 19 jaar saam. Het nie n maklike kinder lewe gehad en ook nie n maklike verhouding en dit het my so stukkend binne gemaak dat ek nie meer wil aangaan. My seun van 16 maak dit ook nie maklik vir my en ek het niemand dis net ek en my kind
2026-11-21 10:00:37
1
maraai34
MARAAI :
Dankie pastoor dit is waar almal kraak my Baie af veral my man bid vir ons
2026-11-22 14:59:15
4
andycap20
Andrew Maniveld :
im going through a divorce, lifes rough
2026-11-22 20:20:34
2
wilmalodewyk4
Wilma :
nee Ek sal Ni opgee nie
2026-11-23 09:58:25
2
jay810502
Joker Jay :
Elke oggend......... Elke oggend........ Sal daai vraag deur my kop gaan Regtig? Nog ñ dag? Vir wat?
2026-11-22 18:50:35
3
user2159981676282
💀 Skull :
voel elke dag moedeloos😥
2026-11-27 10:54:18
1
user6118576084812
daleen :
wat n wonderlike boodskaap dankie amen 🙏
2026-11-21 11:53:53
2
elizabeth.van.wyk87
Elizabeth Van Wyk :
dankie baie vir die boodskap waardeer
2026-11-22 22:09:03
1
user2381927756254
user2381927756254 :
jap ek daai chronic ill en pyn financial struggle bulie by werk
2026-11-22 16:13:30
1
zunanel430
zuna :
HERE EK KANI MEERI...DIE AANVALLE MAK MY SWAK..HELP MY ASB HERE
2026-11-23 07:40:21
1
magrettitus0
magrettitus :
Dankie Vrou van Here bid vir my en my kinners
2026-11-22 18:24:50
3
anne.kleynhans4
Anne Kleynhans :
dankie Pastoor. ek voel gereeld so....stres so baie
2026-11-23 12:49:01
1
mariusbrummer
mariusbrummer :
Ja dis ek eks moeg vir alles
2026-11-20 23:39:01
2
trudie261
Trudie J McCracken 0796526046 :
ek Nou Nie so drasties gepraat Nieaar Ek het Al gevra Here help hoe lank Gaan ons nog so sukkel finansiel😢😟
2026-11-22 18:27:17
2
peter.mathew74
Peter Mathew :
been there done that pastor so tired
2026-11-20 15:14:45
2
riaanvorster1genx
riaanvorster1genx🇿🇦 :
amper te veel om te antwoord
2026-11-20 16:58:15
2
tillaappelgrynswa
Tilla. Swart :
Dankie. Ek is op daai plek nou. Die is wat ek moes hoor vandag. Dankie Pastoor🙏🙏🙏 Amen
2026-11-22 05:45:46
1
leonielotter539
starlight 123 :
Ek ken van daai een life is one big struggle
2026-11-20 18:00:45
2
anas.keryer
alet de Bruyn :
pastoor ek wil net God vind en dis waar ek wil werk he en ek Glo God.sal voorsien
2026-11-20 16:00:35
2
christo0466
🧿 ♈R.o.s.S🍀🧿❌ :
Moeg, ja. Vir alles. Niemand gaan ons mis nie.
2026-11-20 14:07:32
2
nennatjie
NENNATJIE :
sjoe dis so ekke. 2022 is my man oorlede na 37 jaar saam. ek vra elke dag vir die Here hoekom moes ek agterbly, eks moeg, ek vra die Here eks 61, wat is die doel vir my nog hier. ek verlang elke dag en wil so graag huistoe gaan 🥹🥹
2026-11-21 20:10:53
1
rikavolschenk
🌻RIKA🌻 :
ek het ja baie baie!!
2026-11-21 14:18:27
1
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About