@nochillroast: As gewone Suid-Afrikaners môre die land kon bestuur, wat sou eerste verander? 🇿🇦 Kom ons hoor julle planne. Dalk kry ons vandag 'n beter regering in die kommentaar! 😂#DieBurgerPraat #SuidAfrika #SAHumor #AfrikaanseTikTok #JouMening

Die Burger Praat
Die Burger Praat
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 22 November 2026 09:42:18 GMT
369
17
4
0

Music

Download

Comments

este.brand
Este Brand :
Water suiwering, sanitasie en die infrastuktuur om diens te lewer, sonder water het ons niks
2026-11-22 18:42:32
1
caspari3
Caspari :
hulle het Nie geld Nadat salarisse en klaar gesteek is!?
2026-11-22 20:02:10
1
To see more videos from user @nochillroast, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About