@smelt200: Ouma Una se Tunatert ❤️🐟 Wie onthou nog hierdie ou familieresep by verjaarsdae? 🥹 Dis so maklik om te maak, perfek vir ’n ligte aandete saam met ’n slaai of as iets sout vir ’n kuier. En dit vries boonop baie goed! 🌸 OUMA UNA’S TUNA TART Ingredients: * 3 slices white bread * 1½ cups milk * 1 tbsp butter * 2 tins tuna * 2 eggs * 1 cup grated cheddar cheese * 1 small onion, grated * Salt and pepper to taste * Dried parsley Method: 1. Place the bread, milk and butter in a saucepan over low heat. Stir until it forms a soft, porridge-like mixture. 2. Add the remaining ingredients, except the parsley, and mix well. 3. Transfer to an ovenproof dish and sprinkle dried parsley over the top. 4. Bake at 180°C for approximately 30 minutes. Serve warm or cold. It freezes beautifully! ❤️ 🎥 Wil jy sien hoe ek dit stap vir stap maak? Die volledige video is op my YouTube-kanaal @smelt.maritza. 📌 Stoor die resep vir later en laat weet my of jy hierdie een onthou! #SmeltRecipes #Tunatert #TunaTart #AfrikaanseResepte #southafricanrecipes

Smelt | Maritza
Smelt | Maritza
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 27 November 2026 10:30:57 GMT
4849
200
7
67

Music

Download

Comments

oudieseaman
Oudie Seaman :
lyk yummy 😋
2026-11-27 13:14:51
1
leoniescott447
Leonie Scott :
My gunsteling resep wat ek by my Skoonma gekry het, presies soos joune, maar myne kry 'n Knorr hoenderblokkie by wanneer ek die melk en brood verhit.
2026-11-27 15:54:00
1
hilmari.0832331603
Hilmari 0832331603 :
dankie, lyk lekker!
2026-11-27 15:44:52
1
audiq69
user899541629427 :
Lyk heerlik
2026-11-28 01:19:40
0
To see more videos from user @smelt200, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About