@donae94: Dankie viri chat girl! Jou tyd kom nog!🍾🍾🍾#Matriekbaai #Girlchat #hartenbos #mosselbaai

Donae 🌸
Donae 🌸
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 27 November 2026 15:14:34 GMT
12645
726
21
125

Music

Download

Comments

geez_960
Luu :
moenie moses plakkies judge nie hulle is baie gemaklik
2026-11-27 19:19:39
17
bowtiqi
Uniquely Sam :
Moenie die kouse vergeet nie...
2026-11-27 19:37:10
1
alcohol_him_later1027
alcohol him Later 🎀 :
sy lyk te Butyful 🧡💛🧡💛
2026-11-27 20:08:21
1
lojandiebadenhorst
Lojandie Badenhorst :
Lag ek nou kliphard 😂😂 ek het my vandag verkyk na al die moses-plakkies in die mall 💀 mét sokkies by, mind you
2026-11-27 19:19:00
4
henricojvrr
henrico :
Volgende jaar is my beurt🤞🏻😂
2026-11-27 20:35:35
2
hesterfick1
Hester Fick :
julle is so mooi
2026-11-27 20:05:25
1
timtam042
Tim :
Ek eendag as ‘n ouer met my Baba 🤣🤣🤣
2026-11-27 18:55:14
1
amyjaefritz_2
amy-jae :
so bly ek gaan nie mx baai toe nie 😭😭
2026-11-27 15:20:52
5
karoolusernspan
karooluserngroep :
Hierdie klink soos lekker chats!🙌🏻🤣wysheid en waarheid!
2026-11-27 16:59:57
1
jackie.de.villier
Jackie De Villiers :
Kyk sy gaan intelligent wees want mamma praat omtrent goeie stukke met haar sy praat sommer vroeg sy kry baie aandag😂😂😂🥰🥰🥰
2026-11-27 17:22:30
1
merieke170
merieke🐚❤️ :
tannie , ek het die week klaar gemaak met matriek en ek self dink ook " sjo girl " as hulle verby my loop ...( matriekbaai is nie vir my nie )
2026-11-27 21:39:10
0
jojo_tequila_mynou
༺☯🖤𝕵𝕠𝕵𝕠𝕿𝖊𝖖𝖚𝖎𝖑𝖆🖤☯༻ :
ja nee net jonges waar jy Kyk🤣🤣
2026-11-27 20:37:38
0
lizlenbruno
Lizl en Bruno :
🤣🤣🤣🤣
2026-11-27 20:28:31
0
marili.van.reenen
Lea van Reenen :
my ma sê dat die gr12's elke Jaar jonger lyk ..die Jaar sin kyk def Soos gr8's 😅
2026-11-27 19:09:56
3
kellypitso886
THATO_7🦋🤍 :
😅😅😅😅😅
2026-11-27 21:08:26
0
To see more videos from user @donae94, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About