@kiewietswanepoel: LIEFDE SO DIEP 🎶🔊❤️🔥 Daai liefdes gevoel-- het jy dit gevoel... Liefde so mooi-- wat alles- ja alles oor-spoel. Liefde so sterk--- dat woorde nooit kan sê-- presies--- wat jou hart bedoel. Liefde wat niks-- hmm niks; kan keer... Liefde so diep--- dit- ja dit-- maak seer. Oee hoee-hoee hoee.... Hmm hmm mmm... Dis in jou oë-- jou wang se raak... As ek my vingers sag-- deur jou hare trek; my hand agter jou nekkie haak. Jou sagte mond-- gee soet lippe oop... Soos ons een word--- jou siel kaalvoet deur my gange loop. Chorus Daai liefdes gevoel-- het jy dit gevoel... Liefde so mooi-- wat alles- ja alles oor-spoel. Liefde so sterk--- dat woorde nooit kan sê-- presies--- wat jou hart bedoel. Liefde wat niks-- hmm niks; kan keer... Liefde so diep--- dit- ja dit-- maak seer. Oee hoee-hoee hoee.... Hmm hmm mmm... Oee hoee-hoee hoee.... Hmm hmm mmm... My hart is weer oop-- weer wa-wyd oop--- teveel grondpad geloop. Jy meisie-mens-- jy; is my Engel-- my lig--- van hoop. Chorus Daai liefdes gevoel-- het jy dit gevoel... Liefde so mooi-- wat alles- ja alles oor-spoel. Liefde so sterk--- dat woorde nooit kan sê-- presies--- wat jou hart bedoel. Liefde wat niks-- hmm niks; kan keer... Liefde so diep--- dit- ja dit-- maak seer. Oee hoee-hoee hoee.... Hmm hmm mmm... ❤️ Video: @🔥Sli_Fire🔥 (Auh... jys amazing thx🙏) #AfrikaanseMusiek #nuwemusiek #ViralFYP #NewMusic #LiefdeLove

AAPKAS
AAPKAS
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 27 November 2026 16:44:20 GMT
1029
163
56
21

Music

Download

Comments

marincowits63_magda
Magda :
Absolutely beautiful song🔥🎼🎼🎼🎼🎼🎼
2026-11-27 18:04:17
1
claudiaoosthuizen4
Claudia Oosthuizen :
Pragtig 💃💃💃❤️❤️
2026-11-28 04:30:01
1
jienie.dreyer
JmD :
very beautiful song, refreshing beat
2026-11-28 03:11:11
1
annemarie1pienaar
Annemarie Pienaar :
awesome song
2026-11-27 21:30:42
1
slifire
🔥Sli_Fire🔥 :
👏👏👏👏👏👏beautiful liedtjie 👏
2026-11-27 17:17:00
1
user1112925122873
Nisha :
Diep mooi! Hoendervleis mooi Onbeskryflik is liefde Om verlief te wees is 'n ongelooflike ervaring!!!!❤🎶🎉🎶 Jy kook Kiewiet🦅
2026-11-27 21:46:59
1
sanna3213
Sanna🐝🇿🇦 :
Weer eens n treffer , jul twee! 😇😇
2026-11-27 22:53:41
1
angeleyes2542
Angeleyes :
2026-11-28 04:37:32
1
elsabe6842
Elsabe :
Hel dis diep mooi😭
2026-11-27 21:21:07
1
anibrand84
🎧 S T A T I C 🎧™️ :
Stunning🫰🏻🩵🔥
2026-11-28 02:54:11
1
jensolisvalemusic
Jen Solis Vale Music :
Mooiste liedjie and the visuals... puik! 🔥🤍 🎶🎧🐐🔥🦅
2026-11-27 18:01:17
1
diets74
Diets :
pragtig dankie ❤️
2026-11-27 19:47:10
1
beachboy092
Beach Boy🐬🌊🐬🌊🐬♏ :
absolutely awesome 🎼💥🎼🎼💥🎼💥
2026-11-27 17:24:24
1
www.tiktokjomari
JO - MARI :
Baie mooi. 🥰👌
2026-11-27 17:10:12
1
lorrainebornman0
lyntjie :
stunning
2026-11-28 07:12:51
0
user4943497693140empie
Empie :
2026-11-27 16:49:57
1
chris.v.d.sandt
Chris V D Sandt :
2026-11-27 18:24:39
1
sarel.stander4
Sarel Stander - Artist :
2026-11-27 17:18:41
1
sandra.maritz7
Sandra Maritz :
2026-11-27 17:07:13
1
leoni.silwer.groep.owner
Leoni De Lange - Coetzee :
2026-11-28 00:30:12
0
adelia1809a
🌟Adelia🌟 :
Wow Amazing 🔥❤🔥My sê ding as jy daardie gevoel voel wat jy wil voel , voel jy daai gevoel want die gevoel wil gevoel word😇🙏
2026-11-28 08:37:25
0
adelia1809a
🌟Adelia🌟 :
2026-11-28 08:39:12
0
duidelikkk2
Johanna Bom 💣 :
💚💚💚👌
2026-11-28 06:33:16
0
susanvermaak522
Susan Vermaak :
JA LIEFDE IS MOOI EN KOSBAAR ,GEE JOU ALLES OM DIT TE BESKERM,DIT KOM NIE NET SOO NIE.MOOI LIED DANKIE.
2026-11-28 09:09:45
0
To see more videos from user @kiewietswanepoel, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About