@_wynvirdiepyn_: My gemeenskapsdiens #afrikaanstiktoks #afrikaans #satire #pov #afrikaanscomedy

WynVirDiePynOFFICIAL
WynVirDiePynOFFICIAL
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 27 November 2026 18:22:18 GMT
48949
3112
61
1680

Music

Download

Comments

my.digital.photoalbum
Volmoederhart :
My man gee elke jaar vir sy werkers goeie bonusse en inruil daarvoor gee hulle hom, slegte werk, luiheid en daag net op wanneer hulle wil👌
2026-11-28 06:23:30
1
pennymarx215
Penny Marx :
lmga😂😂 my word ek sal gefire word😂😂
2026-11-27 18:49:45
8
sonja6942
Sonja🩵Bakgat_Vibes🩵 :
o wow jou hare is stunning
2026-11-27 18:52:52
0
whiz150
🏳️‍🌈⚖️ROZ⚖️🏳️‍🌈 :
🤣🤣🤣🤣Eks finished
2026-11-27 18:53:32
0
lientjie07
Lientjie. :
Ek stuur hom some straight vir my baas🤣🤣🤣🤣
2026-11-27 18:34:07
4
antonita.contesha
Antonita Contesha :
ek wou dit graag se maar dankie dat j dit kon se.ek sal dit maar net aan stuur.atlease is ni my handskrif maar j stem
2026-11-27 18:35:15
4
thandie359
Lerato Mokhasi :
eks bang ek gaan my werk verloor😂😂😂😂😂😂😂😂😂
2026-11-27 20:22:59
1
axebouwer
AXEBOUWER :
Wyn vir die pyn,jy is n legend, en ek gee nie om Wie my judge nie, jy maak ons lag en altyd n gedagte om ons by te bly, dankie💯
2026-11-27 20:04:34
1
kobus.marks
Kobus Marks :
🤣🤣🤣 wow wow dit is so waar ek gaan dt so vi my baas stuur
2026-11-28 07:31:27
0
antonycucukovic29
mdc :
ek LOVE jou!🤗😅
2026-11-28 06:24:13
0
hensulayoung
Hensula Aneen Young 🇿🇦 :
[Laugh approved] Jys baie funny [Perfect score][Perfect score]
2026-11-27 19:50:38
0
missessnugglebutt
Missessnugglebuttwithkisses :
net n bietjie gammon man 🤣🤣🤣
2026-11-28 06:24:40
0
cnk1980candigirl
Candi :
my fk man se baas wil nie he ons dames moet saam kom year end funksie toe kom nie😂🥰😏😳
2026-11-27 20:41:10
0
bianca_lopezz20
~Bianca~ :
En ek werk ook nog op kersfees en nuwe jaar 😭🤏🏼
2026-11-27 18:27:09
0
lindasnakelady
Linda-Marie :
My voete is poffertjies
2026-11-27 19:02:10
0
gail68879
gail :
Jys stunning!!!!
2026-11-27 21:32:10
0
redbull.se.baas
꧁ᏒᎬᎠᏰᏬᏝᏝ꧂ :
2026-11-27 19:57:16
0
c_g_7_8
Chantelle Faber-Smith🌻 :
2026-11-27 21:03:27
0
marshybw
Marshallyn :
ek se die ding ons werk vir geld 😂
2026-11-27 18:36:46
0
bianka_erasmus1
Bianka_Erasmus :
Oe ken n paar van hulle.
2026-11-27 18:58:51
0
jm_lamprecht
J. Lamprecht :
hahahahaha😂😂😂😂😂Nie die voetjies wat al poffertjies is nie!😂😂😂
2026-11-28 07:20:30
0
nottoday1158
😀 :
😂jys helemal reg✌
2026-11-27 18:33:51
0
lisafraser600
lisafraser600 :
Ek lief jou
2026-11-27 18:29:59
0
To see more videos from user @_wynvirdiepyn_, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About