@piesang081: Reply to @baasgdt #piesang081 #fyp #foryoupage #afrikaanstiktoks #tiktoksatruckers #weeslekkerenbesafe

🍌Piesang🍌
🍌Piesang🍌
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 20 June 2022 07:42:31 GMT
5953
303
32
0

Music

Download

Comments

victor25out
Oom Speedcop Stephan 🇿🇦😎 :
Piesang my maat moet jou nie aan stupid comments steur nie
2022-06-20 13:42:38
6
johan_zeelie
Johan Zeelie :
Man Piesang, ons like jou content vir wie jy is. Die ouens wat vir jou wil aanvat kan op n ander plek gaan eiers le. Ignoreer die simpel mense.
2022-06-20 18:57:32
3
genx_1980
🛡 Riaan 🛡 GEN X 🛡 :
Die trip distance is steeds die selfde.
2022-06-20 18:14:15
3
stoutwolfjaco
Stoutwolfjaco :
jy Sal altyd die onnosele etters krymy maat🤜🐺🤛💯💯💯👍
2022-06-20 15:19:05
2
oupa.john
oupa john. :
hqrde werk en baie konsentreer.
2022-06-20 10:31:02
1
19ilze80
💥Iĺźę💥 :
Eerlik hoef jy mos niks te verduidelik..........😂
2022-06-20 09:38:54
1
chenel_blondie_ackermann
Chenel Ackermann :
hartseerste van alles piesang hy besit self lorries 😂😂😂😂 as hy nt weet hoe sy eie manne ry 😳
2022-06-20 10:12:34
1
sandra....snippie
🖤♥️Sandra_ Snippie🖤♥️ :
Mense wat nie doen wat jy doen nie sal verseker nie verstaan nie. Salueer jou dit is baie kilos wat jy ry👌👌💪💪💪💪
2022-06-20 08:32:21
1
pietie4
user3041835795349 :
maater jy het niks nodig om aan hom teverdudelik nie yster
2022-06-20 12:40:52
1
jrfor0077
Stay+ :
RESPEK. IGNORE DIE POEPHOLLE.
2022-06-20 09:22:04
1
charlboucher
charlboucher :
Goeiste f#k 😳😳
2022-06-20 13:57:58
1
theshaggy99
stefanvonmoltke :
Oom ignore die asshole mense op tiktok wat jou wil afbring, mense wat swak comments los is net JALOERS, se daai poepol moet n link lorie reverse, KUNS
2022-06-20 08:51:15
1
surveillance_van1
Nova Mad :
Toemaar Piesang. Hy het niks om te doen nie dan kom praat hy stront hier. "baas" se gat. As mens niks goed te se het nie, hou jou bek. Baas... dwaas..
2022-06-20 15:48:59
1
jamesjohn9533
James John9533 :
here mense wat kretiseer julle so die man doen sy werk die baas weet waar daai trok is fokket is julle die neibourhood watch 😂😂😂🥰
2022-06-20 16:04:08
1
pierrelombard7
Piërre_the_cool_guy__ 👌👌💪💪 :
😁😁😁
2022-06-20 08:49:00
1
mccarthy..t
@McCarthy Tate🇿🇦 :
Ja nee Ou Piesang... 31000km's yeeeeiii nee wat julle ry😅 Goldfields Logistics ek maak so 19 na 20 elke maand... Mooi dag vir jou💪🏽
2022-06-20 08:48:46
1
To see more videos from user @piesang081, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About