@juniistalbrandt: busted…. follow for more….

juni
juni
Open In TikTok:
Region: SE
Friday 27 October 2023 20:11:09 GMT
35055692
6086075
8399
33439

Music

Download

Comments

futurehotmom107
emily :
his walk was so sassy
2023-10-28 23:03:07
200768
anasteishaaav
. :
you didn’t even wait until water 😂
2023-10-28 20:29:57
125700
rasaa.oo
rasaa.oo :
Como camina jajajajajj
2023-10-28 21:35:01
119191
gr.gc
gr.gc :
yo buscando excusas para pelear
2023-10-28 22:50:09
106162
rubyy_g07
rubyyy :
yo buscando excusas para pelear
2023-10-29 00:59:07
100774
mihjjkkth
mi★ :
KKKKKKKKK ele indo
2023-10-28 22:06:34
60957
luisa_kmk
luisa :
er hätte ja wegschauen können
2023-10-28 18:14:07
27530
lis_c4
Lis :) :
muy bien amiga, es obvio que miró 😘
2023-10-29 01:59:15
109575
m2g.94v
𝐦𝟐.👁️‍🗨️ :
MAIS ELLE LA FORCÉ LA 🤣🤣🤣
2023-10-28 19:45:51
29041
notaiddai
notaiddai :
Он хоть извинился?
2023-10-29 05:32:18
17412
monvfgk
Moni🍓 :
Como lo obligaba a mirar 😂😂
2023-10-28 22:27:34
29719
tainajbl
Taïna :
Quand il est trop parfait et que tu cherche l’embrouille
2023-10-29 14:35:59
9246
aqemi1
𝙛𝙞𝙢𝙤𝙯 ᥫ᭡ :
Он же не посмотрел 😭
2023-10-28 23:10:23
11232
maaev.a
. :
MDDRRR IL EST ALLÉ AU COIN 🤣🤣🤣
2023-10-28 17:48:15
4431
sashadelliar
Dellie :
он так прикольно пошёл
2023-10-28 23:01:42
12103
barbara_tole
Βαρβάρα Φορτοτήρα :
Αφού δεν κοίταξε ο καημένος κρίμα 😳😳😳😂😂😂😂
2023-10-29 05:47:28
1122
hellangels28
HellAngels :
không nhìn cũng bị đuổi mà nhìn cũng bị đuổi :))) ít có ác lắm trời
2023-11-02 11:33:33
1423
sophieistrange
Sophie Dunlop :
Ok but why didn’t he close his eyes like?
2023-10-28 17:57:55
48713
tmb0t.k
@ . 𝐀ne.slktz 🕷 :
ELE ANDANDO Q FOFO AKAKAKKAKAKAKAKKAKAKAKKAKAKAKAKAAKKAKAKAKAKKAKA
2023-10-28 22:24:55
5568
kuuchan007
空気清浄機 :
とばっちりでおもろいwwwwwwwwwww
2023-10-29 15:04:41
1569
daiyysamelld
nik ;--; :
SOCORRO ELE ANDANDO
2023-10-29 00:45:33
34029
gia6801
Angela🧸 :
JAJXJAJAJA nooo pobrecito
2023-10-28 22:49:03
1808
user20910062
🅰️melka🅰️ :
niektórzy nie skumali ze to parodia
2023-10-29 13:51:56
2488
To see more videos from user @juniistalbrandt, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos

Ek sit al maande op hierdie song. En die afgelope week het social media my laat besef hoekom ek hom nie langer wil hou nie. “We don’t have time for the drama today.” Want as daar een ding is wat Suid-Afrikaners uitstekend kan doen, is dit om oor alles ’n opinie te hê. Ons kla, ons stry, ons tease mekaar, ons maak ’n groot ding uit die kleinste dinge… en vyf minute later sit ons weer om dieselfde vuur. Ons is ook nogal goed daarmee om deur absolute chaos te leef en dit somehow teen vanaand in ’n grap te verander. Ek dink dis een van my gunsteling goed van ons. Ons het al deur baie gegaan. Ons cope. Ons maak ’n plan. Ons lag wanneer dinge absurd raak, en volgens my het Suid-Afrikaners van die beste humor in die wêreld juis omdat ons geleer het om nie elke moeilike ding die laaste woord te gee nie. Maar laat iemand van buite af na een oomblik kyk en besluit hulle verstaan skielik wie ons is, hoe ons leef, of wat ons behoort te vrees, dan raak dit skielik baie duidelik dat wanneer jy met een van ons mors, jy met almal van ons mors.. Want jy kan vir Suid-Afrikaners baie sê, maar ons hou nie daarvan as iemand van buite af ons eie land vir ons probeer verduidelik nie. Wat vir iemand anders soos chaos lyk, is vir ons baie keer net lewe. Ons weet wat hier aangaan. Ons leef dit elke dag. Ons het lankal geleer hoe om deur die vreemde, die absurde en die soms totaal belaglike goed te beweeg sonder om vir alles te gaan lê en bewe. En dis waar daai houding inkom: Hamba kaloku. Suka apha. Vat jou nonsens en trek. Toe besef ek hierdie song gaan eintlik oor baie meer as net drama. Dis oor daai baie spesifieke Suid-Afrikaanse manier van wees. Ons kan mekaar mal maak, maar die oomblik wat iemand anders probeer, raak ons skielik familie. So na maande van mense wat vra wanneer hierdie een kom… My foon is op silent. My naweek’s begun. No bad vibes allowed in my zone. Ek dink dis tyd. VOETSEK - oppad na alle streaming platforms. ZA #SouthAfrica #Mzansi #SouthAfricanHumour #SouthAfricanMusic #Voetsek

About